Kaapstad Middestad Akkommodasie by Penny's 1 Bed Apartment | LekkeSlaap
+17

Penny's 1 Bed Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 19, Cartwright's Corner, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penny's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid vermaak- en sakegeriewe in die middestad.

Die woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste en 'n elektriese kluis vir waardevolle items. Die en suite-badkamer het 'n aparte stort en bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, 'n verskeidenheid kookgerei, eetgerei, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n LCD TV met sekere DStv Compact-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea bied toegang tot 'n klein Juliette-balkon met uitsigte oor die omgewing. Die gebou het 'n binnehuise swembad, klein gemeenskaplike gimnasium, 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstoonbank en aangewese parkeerplek met afstandbeheerde toegang.

Die gebou is ideaal geleë naby naglewe, restaurante, museums, die MyCiTi-bushalte en 2 km vanaf die KIKS en Kunstekaap-teater.

Slaapplek

’n Bespreking by Penny's 1 Bed Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Adderleystraat 19, Cartwright's Corner, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 19, Cartwright's Corner, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKzvk1F5HOlvZThRBdvHw3Zob3vii48IPnvYE2ISG9Tt565IB8G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) 19 Adderley Street Cartwright's Corner 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.923903143799 18.421753812303
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za