LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Penny's Bed | LekkeSlaap
+11

Penny's Bed

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Penny's Bed
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nadia B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private and neat.

Happy not to interact with people. Love the lock outside with keys in it and the emergency contact lists and stuff. Really highly recommend to stay over there.

Magda G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot kamer.

Laaie het kaartjies aan om te se wat daar ekstra is indien jy iets tuis vergeet het. Groot kamer met vol DStv. Naby Wilgers Hospitaal en winkelsentrums. Spyskaarte vir wegneemetes in laaie asook agterdeur. Plekkie is vol verrassings!

Penny's Bed's terugvoer

Beste Magda
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer.
Julle is altyd welkom terug en sien ons uit daarna om jul terug te verwelkom.
Wense vir 'n geseënde week.

Penny's Bed
Phillip S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Veilig en rustig. Goeie ligging, naby aan alles wat mens nodig het.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Phillip
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Dankie dat jul die eenheid so mooi netjies gelos het. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.
Ek waardeer die positiewe terugvoer baie en verwelkom enige terugvoer rakende hoe ons die diens kan verbeter, opreg.

Penny's Bed
Maggie B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustige en veilige omgewing. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Maggie en Phillip
Baie baie dankie vir jul positiewe terugvoer! Ek waardeer dit baie.
Dankie dat jul sulke bedagsame en geduldige gaste was.
Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Baie seën vir jul nuwe lewenspad.

Penny's Bed
Sharon M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Enkelreisiger

Convenient and homely.

Enjoy the ease of access without having to do formal check-ins and check-outs. Nice homely feel to the place with good access to nearby places of interest like the freeway, malls, parks, etc. A pleasant stay.

Penny's Bed's terugvoer

Dear Sharon,
Thank you for your continued support and positive feedback.
We always welcome any suggestions in regard to how we can improve. Please do not hesitate to let us know how we can improve on the neatness.
Looking forward to welcome your guests again.

Penny's Bed
Thinus D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar oornag.

Word aanbeveel om te oornag.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Thinus
Baie dankie vir jou ondersteuning en verbly by Penny's Bed.
Groot waardering vir jou positiewe terugvoer en dat jy tyd gemaak het om vir ons 'n resensie te los.
Julle is altyd welkom en ons hoop ons sien jul spoedig weer.

Penny's Bed
Susan E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Ligging uitstekend. Sal definitief weer gebruik!

Penny's Bed se eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is baie netjies en skoon. Sal dit definitief aanbeveel. Goeie ligging.

Danelle P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle P
Enkelreisiger

Baie skoon, netjies en tegemoetkomend.

Sal beslis wees by Penny's oornag!

Carmen N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N
Enkelreisiger

Tops!

Ek het net ’n eenvoudige klein plekkie nodig gehad en was aangenaam verras met hoe oulik en lieflik die plek was! Lekker klein kombuisie, ekstra toiletries om van te kies en te keur, groot blik koffie, haardroër en straightner. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Alta V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Enkelreisiger

Heerlike verblyf vir baie bekostigbaar.

Plekkie was skoon en netjies. Alles wat ek nodig gehad het vir my verblyf. Sien jul weer as ek moet oorslaap. Baie dankie. Dankie Adel!

Penny's Bed's terugvoer

Beste Alta, dit was baie lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir jou positiewe en mooi terugvoer. Ek waardeer dit baie. Dankie dat jy die woonstel so mooi skoon en netjies gelos het. Ek vertrou dat jy die dag in die stad baie geniet het en alles gedoen het wat jy wou. Groete, Adel.

Penny's Bed
Lecelle V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lecelle V
Enkelreisiger

Baie rustig en ontspannend.

Adel is baie vriendelik, behulpsaam en baie professioneel. Ons is werklik baie mooi gehelp op kort kennisgewing en hulle gaan uit hul pad om 'n mens te akkommodeer. Werklik baie aangenaam en sal definitief hierdie plekkie aanbeveel en graag weer hierheen wil kom in die toekoms. Alles is skoon en netjies en orals is daar bederfies. Niks kortgekom nie.

Hendrik B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Enkelreisiger

Ek wens ek kon langer bly!

Die eenheid is skoon, netjies en gerieflik. Ideaal vir 'n enkelreisiger. Dit is goed geleë en die diens is onverbeterlik.

Dave W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dave W
Saam met vriende

Good stay.

Construction in the street was messy, instructions on operation of fan and TV was non-existent. I suggest typed instructions laminated in the room.

Hendrik B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Enkelreisiger

Netjies, gerieflik en privaat.

Die eenheid is skoon en netjies, met alles wat jy nodig om gerieflik oor te bly. Dit is baie goed geleë. Ek kon op ongeleë tye in- en uitboek sonder om enige iemand te steur en die kommunikasie voor en na my besoek was vriendelik en doeltreffend. Al het ek nooit die eienaar gesien nie, het ek baie welkom en tuis gevoel. Ek sal beslis weer in die toekoms daar oorslaap.

Phillip G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornagplekkie wat goed geleë is.

Al was die eienaar nie self daar om my te ontvang nie, het sy uit haar pad gegaan om dit vir my so maklik en gerieflik as moontlik te maak by my aankoms. Die kamer is baie skoon, netjies en prakties ingerig. Alles wat jy nodig het, is byderhand. Baie goed geleë en baie veilig met toegangsbeheer 24-uur.

Johan D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en uitstekende ligging vriendelike diens.

Lekker en gerieflik. Sal weer gebruik maak van die plek in die toekoms.

Lorrraine P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorrraine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en sentraal geleë!

Puik, netjies, ek kon nie aan een ding dink wat nie in die eenheid beskikbaar was nie! Tot heerlike cappuccino-sakkies en sjokolade!

Berenice V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berenice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ons het al die ekstra bederfies deur Adele en Lettie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect.

We enjoyed all the extra goodies supplied by Adel and Lettie.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Riaan S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gaan definitief weer daar oorbly.

Ons sal ook die plek aanbeveel by ons vriende en familie, ons was baie tevrede met alles.

Werner F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prakties ingerig en netjies.

Uitstekend en praktiese plek.

Hanlie H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aan te beveel.

Baie netjiese plekkie, sal dit regtig aanbeveel.

Ivan D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie en rustig.

Heerlik gerus en naby baie plekkies om te sien.

Johan B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dankie Adel vir 'n netjiese, skoon, vriendelike, goed toegeruste gastehuis. Dankie vir al die koffie-bederf. Sal verseker weer bespreek.

Roger B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roger B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very please that I selected Penny's Bed.

Have never stayed in Pretoria before. Selected from the internet. Was surprised and very pleased with our accommodation and would stay there again without looking any further. Very well fitted out and we had a very enjoyable 3 days. Thank you.

Brenda B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagverblyf.

Die moeite werd om hier te oornag as jy 'n show gaan kyk by Sun Arena. Oulike plekkie. Alles wat jy nodig het is daar - beskuit, haardroër, hair straightener, ekstra toiletries indien nodig, oulike idee met die mondspoel en 'n shooter glasie! Goue ster op die begin punt van die toilet papier! En warmwaterbottels op die bed met tjoklit. Klein goedjies wat jou laat tuis voel en dit is hierdie moeite wat Adel doen in hierdie vertrek wat jou tuis laat voel. Dit is die perfekte stopover.

Leané M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leané M

Die plek is baie goed ingerig en ek het nie 'n tekort aan enige iets gehad nie. Ek het baie lekker gebly en sal die plekkie beslis aanbeveel!

Ek sal die plek beslis aanbeveel. Ek het heerlik daar gebly. Die plek is baie goed ingerig en gemeubileer. Die eienaar wat die plek uitverhuur was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ek alles het wat ek nodig gehad het.

Caroline/andrew H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline/andrew H

Sien sterre.

My 2 seun was baie tevrede. Baie dankie!

Sonja J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie naby die Life Wilgers en bekostigbaar.

Dit was 'n gerieflike kamer met 'n groot stort, yskas, vars melk en goeie koffie. Definitief kan ek aanbeveel om daar te gaan bly vir oornag of 'n paar dae.

Juanita V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Enkelreisiger

Fantastiese ondervinding. Ek sal altyd weer daar tuisgaan!

Baie dankie vir 'n fantastiese ondervinding. Baie ekstras en veral beïndruk met die ekstra sjampoe en badgoedjies ingeval dames dit benodig. Dankie ook vir kwaliteitkoffie! Ek sal dit vir almal aanbeveel!

Kitty V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die woonstel is goed ingerig. Ons het slegs 1 nag daar gebly. Ons sal weer kom.

Nita J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, gerieflike, bekostigbare verblyf.

Dis 'n baie veilige bekostigbare plekkie om te oornag, ons het die plekkie baie geniet.

Marinda W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld.

Veilige oornagplek in die ooste. Skoon en netjies. Sal beslis Penny's Bed weer besoek.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Marinda

Baie dankie vir jul bespreking by Penny's Bed. Ek waardeer jou mooi terugvoer baie, veral komende van julle wat self in die gasvryheidsbedryf is.
Dankie dat julle baie bedagsame gaste was en dankie dat julle die eenheid so mooi netjies gelos het.
Julle is altyd welkom terug en ons hoop om jul weer te sien selfs al is jul kinders tuis!

Groete
Adel

Penny's Bed
Pierre L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Gesin met tieners

Aangenaam verras met alles wat die verblyf bied en die gasvryheid van die gasheer.

Sal dit weer in die toekoms gebruik en kan dit aanbeveel vir ander reisigers. Kyk asb na die dakwaaier se afstandbeheer wat nie heeltemal reg werk nie.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Eliiana,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Baie dankie ook dat julle die eenheid so mooi netjies gelos het. Julle is altyd welkom terug. Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy tyd geneem het om 'n resensie te los. Ek gee aandag aan die afstandsbeheer.

Groete
Adel

Penny's Bed
Leonard B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie netjies en skoon en ek het baie lekker gebly en Adel en haar man is baie vriendelik.

Ek het baie welkom gevoel en Penny's Bed was skoon en netjiese, baie dankie, ek sal weer daar bly.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Urma and Leonard,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en ook ons oulike briefie wat julle gelos het. Leonard, dankie vir al jou raad en dat jy so vriendelike en netjiese gas is! Julle is altyd welkom terug.
Groete,
Adel

Penny's Bed
Betsie C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie C
Besigheidsreis

Aangename verrassing.

Kamer is baie netjies en ook interessant gemeubileer met baie bederfies. Het dit geniet om daar te bly en sal dit weer doen.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Betsie,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ek waardeer dit baie. Opregte waardering dat jul die eenheid so mooi netjies gelos het. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.
Groete,
Adel

Penny's Bed
Liza L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza L
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, rustig.

Penny's Bed se diens was uitstekend! Hul sal die ekstra myl vir jou stap om te verseker jy is gemaklik en het als wat jy benodig. Ek sal vir seker weer by hul aanklop asook hoogs aanbeveel!

Johan B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Vriendelik en stil atmosfeer.

Ek het soos 'n koning gevoel. Ek sal sommer baie dae daar kan bly en kuier.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Johan,
Baie dankie vir jou uiters positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om jou te ontvang. Dankie vir jou volgehoue ondersteuning.
Groete,
Adel

Penny's Bed
Liziana L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liziana L
Saam met vriende

Baie lekker.

Is baie bekostigbaar en toe ons nog 'n dag wou langer bly het hul baie gou gehelp.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Natasha,
Baie dankie vir jul terugvoer, volgehoue ondersteuning en bedagsaamheid! Dankie dat julle die eenheid so mooi netjies en skoon laat. Julle is altyd welkom terug.
Groete,
Adel

Penny's Bed
Cecilia F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia F
Saam met vriende

Excellence.

We was really surprised, normally photos and reality never looks the same. But not at Pennys Bed. Here you get what you saw online and pay for. Safe and easy to find,with parking on your doorstep. Friendly people on arrival. I can really say this is where we will stay every time we visit the city. Thanks guys!

Penny's Bed's terugvoer

Hi Cecilia,
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Vreeslike dankie vir jul pragtige terugvoer. Ek waardeer dit baie. Ek hoop ons sien jul gou weer. Dalk gaan draf ons nog saam julle ;)
Groete,
Adel

Penny's Bed
Colette R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette R
Enkelreisiger

Home away from home.

Penny's bed is affordable, clean and they pay attention to detail. Most comfortable bed and very safe.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Colette,
Baie dankie vir jou uitstaande terugvoer. Ek waardeer dit dat jy tyd gemaak het om vir ons terugvoer te gee. Dankie dat jy so gemaklike gas is.
Groete,
Adel

Penny's Bed
Anelie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelie D
Enkelreisiger

Uitstekend.

Die ligging was vir my fantasties. Plek is skoon en netjies.

Ronel A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel A

Privaat, veilig en jy het alles wat nodig is.

Het baie lekker gebly en sal die plekkie vir enigiemand aanbeveel en bekostigbaar.

Kobus V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Sal enige persoon met groot vrymoedigheid aanbeveel om van Penny's Bed gebruik te maak. Skoon, netjies, ruim, bekostigbaar en alles wat nodig is om 'n persoon te laat spesiaal voel, is daar.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Kobus.

Baie dankie vir jul goeie terugvoer. Ek is jammer dat ons jul nie ontvang het nie. Dankie dat julle bedagsame gaste was wat die eenheid so mooi netjies gelos het. Jul is altyd welkom terug.

Groete
Adel

Penny's Bed
Miem O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike mense, so behulpsaam en omgee mense soos 'n engel op aarde.

Ek het baie goeie behandeling gekry, hul diens was puik. Sal beslis weer gaan.

Schalk B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Saam met vriende

Penny's Bed was presies wat ek wou gehad het. Plus sjokolade en antieke dinge.

Die vloer was skoon genoeg om van af te eet (letterlik), personeel was verskriklik vriendelik, verbasend stil vir die stad. 'n Yskas gelaai vir 'n babelas en omtrent elke oulike klein dingetjie wat mens aan kan dink van sjokolade tot warmwatersakke. 'n Meesterstuk!

Cindy C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and owners, I would definitely recommend Penny's Bed.

Thank you to the owner of Penny's Bed for making our stay at Penny's Bed pleasant. Thank you for all the little personalised welcome gestures, we immediately felt at home and enjoyed our stay. We will definitely recommend Penny's Bed and will surely book in again with our next trip. We had excellent service and a friendly welcome from the owner.

Koos M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Gasvryheid en baie aangename verblyf. Ons het 'n nuwe tuiste in Pretoria gekry. Ek is net bang dat ons later nie meer plek by julle gaan kry nie as julle te besig raak. Ons gaan definitief julle by ons vriende aanbeveel.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Koos
Baie dankie vir jul mooi boodskap. Dit was baie lekker om julle te verwelkom. Vreeslik dankie dat julle vriendelike en aangename gaste, is wat die eenheid netjies los en jul planne deeglik kommunikeer. Julle is natuurlik altyd welkom, by jul nuwe tuiste. Groete, Adel.

Penny's Bed
Liziana L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liziana L
Besigheidsreis

Baie netjies en oulike verblyf.

Kan dalk net 'n stortdeur opsit, in die wintermaande sal dit die stortarea bietjie warmer maak.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Natashca
Baie dankie dat julle gekies het om by Penny's Bed oor te bly en ook vir die terugvoer.
Dankie vir die voorstel oor die opsit van 'n deur by die stort area, ek kan dink dat dit 'n verskil sal maak in die kouer maande.
Dankie vir die netjiese eenheid wat julle agtergelaat het. Ek hoop ons sien julle weer.
Groete
Adel

Penny's Bed
Heidi M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Besigheidsreis

Opregte gasvryheid.

Daar is aan elke besonderheid aandag gegee van ‘n warmwatersak tot kniekombersie. Dankie vir julle moeite! Adel was baie hulpvaardig en straal passie uit. Ek kan Penny’s Rest werklik aanbeveel en dit was baie goeie waarde vir geld.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Heidi
Jy is dierbaar, en ek waardeer jou mooi terugvoer só baie. Dit was heerlik om jou te ontmoet en ek hoop ons sien jou weer.
Dankie dat jy 'n droomgas is, wat die eenheid netjies los en jou planne goed kommunikeer. Baie sterkte, seën en veilige reise vir jou.
Groete, Adel.

Penny's Bed
Chante V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Penny's Bed was baie gerieflik, baie skoon en het alles wat jy nodig sal hê. Die mense is baie vriendelik en ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Die beligting is nie fantasties nie, maar vir ons was dit nie 'n probleem nie. Baie goeie waarde vir geld en sal dit beslis aanbeveel.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Chante

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, ek waardeer dit. Dankie ook vir die raad rakende die beligting. Ek sal verseker daarna laat kyk. Ons kan net verbeter met ons gaste se eerlike terugvoer. Dankie dat julle sulke bedagsame gaste was en die eenheid netjies gelos het. Julle is altyd weer welkom. Groete, Adel.

Penny's Bed
Hanlie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Enkelreisiger

Very cosy and homely room, I liked the milk, tea and coffee as compared to the sachets. TV - only 1 channel working.

Very cosy and felt like home.

Penny's Bed's terugvoer

Beste Hanlie.

Dit was baie lekker om jou te ontmoet. Dankie vir jou goeie terugvoer en dat jy tyd gemaak het om 'n resensie te skryf.
Dankie ook vir die opmerking oor die TV, ek het die beskrywing aangepas om aan te dui dat daar slegs M-Net in die eenheid is. Ons verwelkom altyd terugvoer en raad oor hoe om gaste se verblyf te verbeter.

Dankie dat jy so bedagsame en vriendelike gas was wat jou planne goed kommunikeer het.
Jy is altyd welkom by Penny's Bed en ek hoop dat ons jou weer sal sien.

Groete
Adel

Penny's Bed
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penny's Way 134, Glenwood Village, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKtJl9jwW0tuPM7tbMWG1ePEIrk57BBb93tcgq6yySXWylyMDJK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 134 Penny's Way Glenwood Village 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.769079478518 28.288556008598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!