White River Country Estate Akkommodasie by Penny's Place on Greenway | LekkeSlaap
+14
+14

Penny's Place on Greenway

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan , Greenway Woods Resort, Witrivier , 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Penny's Place on Greenway bied selfsorgverblyf en is in die Greenway Woods Resort in Witrivier geleë. Gaste het toegang tot alle geriewe van die oord.

Die bekoorlike kothuis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 kamers met en suite-badkamers en lugversorging. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n buite-ingang in elke eenheid. Alle linne en handdoeke word voorsien. 'n Skoonmaakdiens is nie ingesluit nie, maar kan op versoek teen ekstra koste gereël word. Dit is egter nie beskikbaar op openbare vakansiedae nie.

Die moderne oopplan-kombuis het 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en toonbank met 6 sitplekke. Die leefarea langsaan het 'n TV en lei na 'n ruim, onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Dis die ideale plek vir skemerkelkies en om heerlik te ontspan.

Die oord het 'n groot swembad wat alle gaste kan geniet, asook 'n kroeg en restaurant met gratis WiFi. Konferensiegeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Penny's Place on Greenway sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Penny's Place on Greenway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vintage-rylaan , Greenway Woods Resort, Witrivier , 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Penny's Place on Greenway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan , Greenway Woods Resort, Witrivier , 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlG8bmv0pcLrrmNyA4gVcXDMF63fI1Tm6zks53Sjpk6cuNQW0Xa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Vintage Drive Greenway Woods Resort 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.282311980149 31.007662343088
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za