Opsomming van Resensie
Hentie B - Jan 2021
Gemiddeld
Baie gerieflike en netjiese verblyf met uitstekende diens en gasvryheid!
Penryn B&B's terugvoer
Baie dankie vir julle baie spesiale besoek! En baie dankie vir die resensie, ons probeer elke dag streef na beter en hoe gehalte diens.
Groetnis,
Pieter
Elsabe O - Des 2020
Gemiddeld
Lieflike tuin en statiese herehuis!
Penryn B&B's terugvoer
Baie dankie vir u besoek hier by Penryn en dankie vir u positiewe terugvoer!
Corlia J - Okt 2020
Gemiddeld
Baie netjies
Sean E - Des 2018
Gemiddeld
Good value for money.
Rudolph C - Apr 2018
Gemiddeld
Baie netjies kamer in 'n veilige omgewing.
Kim B - Aug 2017
Gemiddeld
Fantastic, peaceful and very neat.
Richard B - Jun 2015
Gemiddeld
Great accommodation and excellent breakfasts.
Louis B - Apr 2015
Gemiddeld
Net een nag in die middel van Paasnaweek van Centurion na Dundee en terug.
Benjamin V - Jan 2014
Gemiddeld
Baie skoon en netjies!
Margaret C - Nov 2013
Gemiddeld
Comfortable B&B.
Marthin D - Sep 2013
Gemiddeld
Dit was flippen nice!
Frederik S - Jul 2013
Gemiddeld
Baie lekker.
Jason C - Jan 2013
Gemiddeld
Good stay
Patricia E - Jun 2012
Gemiddeld
Our stay was excellent and made to feel welcome and at home.
Franz K - Des 2011
Gemiddeld
Great
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Union Straat, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom