Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pensão Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 34 resensies vir Pensão Guest Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Riaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Kamers is skoon en personeel is vriendelik. Ontbyt is lekker en meer as genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elriette D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elriette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff!

The receptionist is such a lovely, bubbly person. She loves her job and went out of her way to accommodate us. Some of the guests were a bit noisy until the early hours of the morning - maybe noise restrictions should be put in place. Other than that, we would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge T
Saam met vriende

Vinnige oorstop in Nelspruit vir die Kaapse Hoop Marathon.

Ons het net 1 nag oorgebly, maar vreeslik lekker in die gastehuis gebly. Ons sal definitief weer kom. Die ontvangs was baie vriendelik en gasvry, die kamers was mooi en skoon, en die hele gastehuis het 'n rustige atmosfeer. Die perseel is lekker groot en mens kan selfs braai en swem ook. Ons het ongelukkig nie tyd gehad daarvoor nie. Ons het ook baie gehou van die kamers wat elk apart was met eie ingang en privaatheid. Dankie vir 'n lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris D
Saam met vriende

Did not enjoy it.

Should have advised us that they are doing renovations, we booked a room with a shower as my wife battles walking and we were booked down at the bottom. It was a battle to walk far from reception. Had to phone at arrival as there was no one at reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is vriendelik ontvang, kamers netjies, ontbyt is lekker, maar die plek is baie verwaarloos.

Die foto's is misleidend. Plek kort baie opknapwerk aan die geboue en buitekant van die plek. Kamers was skoon, maar buite is dit baie onnetjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaana L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Riaana L
Saam met vriende

Die Lodge lyk glad nie soos op die foto’s wat op web gewys word nie.

Dis glad nie wat ons op foto’s gesien het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

We had a lovely stay and the receptionist was extremely helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met vriende

Baie lekker gekuier, vriendelike mense.

Vriendelike mense, lekker ontbyt, baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christie V
Gesin met tieners

Baie gemaklik, met heerlike swembad reg voor ons deur.

Heerlik gebly, en baie bly dat ons ons Maine Coon kon saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P
Gesin met tieners

Baie lekker, baie gasvry.

Baie vriendelik ontvang en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel G
Gesin met tieners

Awesome.

Kind service and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Enkelreisiger

Die plek is skoon en ek was baie goed ontvang.

Die plek is skoon en ek was baie goed ontvang. Maar ek het die aand uitgegaan en toe ek so 11:00 se kant by die gastehuis kom was die krag af. Daar was geen noodligte nie ek moes in die donker na my kamer toe. Ek het glad nie die wag eers gesien wat wag moes hou oor my kar wat in die straat moet geparkeer word nie. My kamer was net so donker. Ek sal voorstel dat hulle 'n kragopwekker aanskaf of iets doen om ten minste net lig op die perseel te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Besigheidsreis

Vriendelike en professionele personeel.

Vandat ons aangekom het, was die diens vriendelik en professioneel. Kamers was netjies, groot en skoon. Sal definitief Pensão aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie L
Saam met vriende

Ruim, prakties en waarde vir geld.

Die akkommodasie was beslis die moeite werd. Ons was twee gesinne met tieners en die het heeltemal voldoen aan ons vereistes. Baie dankie vir die behulpsaamheid toe ons nie ons eie charcoal daar gehad het nie. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon,veilige en netjiese plek, wat baie bekostigbaar is.

Sal beslis Pensão Guest Lodge aanbeveel. Veral tydens Innibos. Baie goed geleë en veilig. Waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die akkomodasie was goed! Ons het net probleme gehad met die bed, was oud en glad nie op standaard! Baie ongemaklik geslaap. Dit was teleurstellend dat restaurant nie oop was nie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mthoko M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mthoko M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to be.

The place is private and secure, lovely and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mbali M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mbali M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil environment, clean rooms and linen.

Breakfast is not available on weekends, this is not mentioned on the website. We stayed comfortably however there was no electricity when we woke up the next day. There was no explanation from the establishment or apology for any inconvenience. Because there was no lighting in the room we delayed with packing our luggage and therefore checked out late. We were billed for the late check-out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons verblyf was baie lekker, die bed was werklik gemaklik om op te slaap. Ons hele ondervinding vanaf die bespreking was werklik baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was gemiddeld, voel wel nie veilig met skuifdeur nie. Baie beweging na 12 in die aand gewees

Matras se kante is nie op standaard nie. Kragproppe is moeilik toeganklik vir 'n haardroër. Baie skoon en netjies. Voel onveilig met skuifdeur wat moeilik aan die bokant sluit veral omdat daar baie beweging na twaalf was. Bespreking het vlot verloop. Blindings in kamer nie in goeie werkende toestand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Baie netjies en vriendelike diens.

Ons het ons verblyf baie geniet. Plek is baie netjies en baie vriendelike diens ontvang. Sal beslis weer besoek en aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok

Ons moes baie lank wag by ontvangs, daar was niemand nie. Ons het betaal vir die beste kamer, maar daar was 'n reuk dat ons nie daar kon slaap nie. Weet nie of dit die grasdak was nie. Toegang ook na die kamer was baie ongemaklik. Ons het later gevra om liewer na 'n ander kamer geskuif te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimakatso M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dimakatso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

Friendly staff, clean rooms, private and convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D
Saam met vriende

Heerlik gebly!

Ontvangs baie behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en gerieflik.

Alles waarvoor ons kon vra in terme van oorslaap. Het soms net iemand by ontvangs gemis, veral direk na ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise Z - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise Z
Gesin met tieners

Was awesome.

'n Baie mooi lodge en vriendelike mense. Die moeite werd. Gaan definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mache P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mache P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, heerlike ontbyt en lekker naby om die Innibos-fees te geniet.

Ek sal enige tyd weer by Pensao Guest Lodge bespreek. Die kliëntediens is fantasties, daar is gratis WiFi en die kamers is skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik met al die trimmings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V

Rustig, stil en baie spasie.

Die selfsorg-eenheid is ruim, netjies en skoon. Dit was nogal koud binne in die eenheid. Ons wou graag van die ontbyt gebruik maak, maar hulle bedien net ontbyt tussen 07:00 - 08:00. Dit is dalk gerieflik vir sakereisigers, maar baie ongerieflik vir toeriste en dit het my nogal omgekrap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en netjies.

Hulle kan gerus die swembadopknappings beter doen en die bourommel op die perseel verwyder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras!

Die bure se honde se geblaf was soms steurend. Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stienie L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stienie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf was glad nie 'n positiewe ervaring nie.

My eerste indruk was dat die kamer baie mooi en netjies was, maar na die eerste nag, word die eenhede nie skoongemaak tensy jy daarvoor gaan vra nie. Die beddegoed het sleg geruik en ek het gaan vra vir skoon beddegoed. Die skoonmaker het slegs die bed gaan opmaak - eers 16:00 die middag! Badhanddoeke is stokoud en kliphard. Die DStv (wat slegs 'n paar kanale het), het nie gewerk nie. Hul sou glo iemand stuur om daarna te kyk. Op dag 4 (die dag van ons vertrek) het dit steeds nie gewerk nie! Die krane van die stort was los en water het suinig uitgeloop. Die motorhek was buite werking en ons moes dit per hand oop en -toestoot. Geen kennisgewing ter verskoning is aangebring nie. Ek is werklik teleurgesteld, siende dat ek Pensao Guest Lodge uit al die ander gastehuise en hotelle gekies het! Ek sal niemand aanbeveel om hier tuis te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V
Gesin met tieners

Was heerlik om daar te bly, sal vir seker weer as ek in Nelspruit moet oornag. Pragtige, veilige omgewing.

Great! Pragtige natuurskoon naby aan die wildtuin en eetplekke in Nelspruit te kies en te keur. Baie beïndruk met die gastehuis en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie N
Gesin met klein kinders

Pragtige plek. Regtig waarde vir jou geld. Ontvangsdame baie vriendelik en behulpsaam.

Sal aanbeveel vir almal wat ek ken om dié gastehuis te gebruik. Werklik baie netjies en baie behulpsaam. Pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magda-straat 11, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5ODgwMDg3LTI3OTktNGM0ZS05OWYxLTQ0YTgzZTAxNmVmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 11 Magda Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.490549472195 30.968578309193