Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pensão Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magda-straat 11, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pensão Gastehuis is aan die buitewyke van Mbombela (Nelspruit) in die pragtige Mpumalanga geleë. Die gastehuis bied akkommodasie wat uiters professioneel is, tog sal jy hier so tuis voel soos by jou eie huis. Met asemrowende kamers, elkeen uniek met sy eie atmosfeer en styl, sal jou verblyf onvergeetlik wees!

Dié luukse gastehuis bied al die nodige geriewe en gemak. Ons ligging bied maklike toegang tot alle hoofroetes, Mbombela (Nelspruit) Medi-Clinic, winkelsentrums, en die Mbombela (Nelspruit) middedorp is net 2 km weg. Dit is dus ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Al ons kamers is luuks ingerig met al die nodige geriewe soos lugversorging, TV, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe (word daagliks aangevul) vir die perfekte wegbreek of oornagverblyf. Die stylvolle kamers gee aan ons instansie 'n unieke gevoel waarby ieder en elk sal aanklank vind. Daar is ook selfsorg-eenhede beskikbaar, hulle is ten volle toegerus met al die geriewe wat 'n huishouding mag nodig kry, soos 'n yskas, stoof/oond, 'n sitkamer, en suite-badkamers, lugversorging en TV.

Ons talle ander geriewe sluit 3 swembaddens, 3 braai-areas, restaurant (maaltye moet gereël word met bespreking), veilige parkeerplek met 'n wag, 'n pendeldiens na en vanaf bestemmings in Mbombela (Nelspruit) (kan gereël word) en gratis WiFi.

Geen geraas van enige aard word op die perseel toegelaat nie aangesien die lodge in 'n woonbuurt geleë is. Geen swaar voertuie soos trokke, busse, karavane en waentjies word toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 34 resensies vir Pensão Guest Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 9

Ligging

  • Magda-straat 11, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Pensão Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magda-straat 11, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5ODgwMDg3LTI3OTktNGM0ZS05OWYxLTQ0YTgzZTAxNmVmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 11 Magda Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.490549472195 30.968578309193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem