Century City Akkommodasie by Penthouse 901 The Residences | LekkeSlaap
+8

Penthouse 901 The Residences

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Century Boulevard en Railto-weg. , Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Penthouse 901 The Residences is by Crystal Towers in Century City geleë, langs die N1, 15 km vanaf Kaapstad se stadskern en 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor Century City en is elegant gemeubileer. Die moderne woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, stoof, oond, kookblad, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 6. Die eenheid het ook 'n TV, gratis WiFi en lei na 'n balkon met 'n fantastiese uitsig.

Daar is 24 uur-sekuriteit kelderparkeerplek vir 4 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Penthouse 901 The Residences sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • H/v Century Boulevard en Railto-weg. , Century City, 7009, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Century Boulevard en Railto-weg. , Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADQCR9f8AFMzj3zdOo4xu76VvrqGNPQZfmu1bKX7JPJCvxpME8r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 6) Corner of Century Boulevard and Railto Road Century City 7009 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.894475 18.507116
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za