St James Akkommodasie by Pentrich Retreat | LekkeSlaap
+31

Pentrich Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pentrich-weg 11 , St James, Kaapstad, 7946, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pentrich Retreat is 'n drieslaapkamer-gesinshuis teen die hange van St James in Kaapstad. Jy kan die egte erfenis van die plek aanvoel in die huis, met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Die hoofslaapkamer is aan die bopunt van die houtwenteltrap. Die kamer is baie ruim en spog met 'n venstersitplek waar jy kan lees en die uitsigte geniet. Die kamer het ook 'n spieëltafel, en suite-badkamer met 'n stort en 'n dubbelbed. Skuifdeure lei na die houtdek met buitemeubels waar jy kan ontspan en die pragtige omgewing kan gade slaan, of die berg- en see-uitsigte kan geniet terwyl jy etes buite nuttig.

Daar is 2 slaapkamers onder. Die eerste kamer het 'n enkelbed met 'n uittrekbed onder dit en ingeboude kaste en die tweede kamer het 'n stapelbed. Die kamer het ook 'n werkarea, ingeboude kaste en pragtige uitsigte. Die 2 slaapkamers onder deel 'n groot badkamer met 'n stort-oor-bad. Bewonder pragtige uitsigte terwyl jy jou tande borsel!

Die huis het 'n groot leefarea met 'n eetarea, sitarea en groot kaggel. Langsaan die leefarea is daar 'n TV-kamer met sekere DStv-kanale en baie boeke. Die kombuis het al die nodige geriewe insluitend 'n skottelgoedwasser en groot spens vir jou kruideniersware. Die waskamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër en is onder die huis geleë.

Die gesinshuis is ingerig vir kinders met 'n trampolien in die tuin en dis stapafstand van die strand af. WiFi is regdeur die huis beskikbaar en let asseblief daarop dat daar 'n kat is wat hier woon.

Slaapplek

’n Bespreking by Pentrich Retreat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pentrich-weg 11 , St James, Kaapstad, 7946, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pentrich-weg 11 , St James, Kaapstad, 7946, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNjU0ODlkLTk3MDctNDljNC04ZDZhLTFiOTEzOGE5ZDcwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 900  per nag (plek vir 4) 11 Pentrich Road St James 7946 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.12027 18.45405
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za