Bloubergstrand Akkommodasie by Pentz Drive 55 | LekkeSlaap
+24

Pentz Drive 55

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pentz-rylaan 55, Flaminkvlei, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pentz Drive 55 is 'n ruim vyfslaapkamer-vakansiehuis, in die beeldskone area Flamingo-vlei. Met wonderlike uitsigte oor die see en die berge en al die regte geriewe vir selfsorgverblyf, moet jy beslis hierdie as vakansie-opsie oorweeg.

Die vakansiehuis het slaapplek vir 9 gaste in 4slaapkamers. Die hoofhuis beskik oor dubbelbeddens en daar is 'n enkel- en stapelbed in die woonstelletjie. Daar is 2 badkamers. Die eenheid het ’n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis het al die basiese toebehore, die eetarea het sitplek vir 6 gaste en lei na 'n groot onthaalarea sowel as 'n kleiner, eetarea buite.

Die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n DStv-pakket en DVD-speler. Gaste het toegang tot ’n swembad en daar is ’n motorhuis.

Daar is 'n groot verskeidenheid restaurante, kafees, pubs, en winkels net 'n klein entjie se ry vanaf Pentz Drive 55. Besienswaardighede sluit Rietvlei Natuurreservaat, staproetes en watersport in. Kaapstad se middestad is net 20 minute van hier af en dié deel van Bloubergstrand is ook op die pragtige Weskusroete.

Slaapplek

’n Bespreking by Pentz Drive 55 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Pentz-rylaan 55, Flaminkvlei, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pentz-rylaan 55, Flaminkvlei, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViOWQzMzRmLTk3NzItNDQ0OS1iODc3LWFlZTliNDQ3NTJkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 8) 55 Pentz Drive Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.833552334465 18.492217808962
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za