Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pentzhaven Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pentz-rylaan 76, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pentzhaven Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Tableview in die Noordelike Voorstede teenaan die kus. Die ligging is ideaal, naby die hoofroetes met maklike toegang tot die V&A Waterfront, die Stellenbosch-wynroete en die Weskus.

Die gastehuis is smaakvol ingerig met natuurlike Bushcraft-houtmeubels en ’n en suite-gesinskamer, 'n dubbelkamer met ’n en suite-badkamer en 2 kamers met 2 enkelbeddens elk en aparte, privaat badkamers. Al die kamers word skoongemaak en is ingerig met LED-TV's satelliet-kanale. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n bewaarkissie, noodligte, verwarming en verkoeling. Veilige parkeerplek word op die perseel agter veiligheidshekke voorsien. Gaste het ook toegang tot gratis vesel-WiFi. Verdere dienste wat verskaf word sluit in: wasgoeddienste, hulp met motorhuur en toere na Kaapstad en van die Wes-Kaap. 'n Braaiplek is beskikbaar vir jou gebruik. Ontbyt is ingelsuit en ons spesialiteit en sluit vars vrugte/vrugteslaai, vrugtesap, koffie, tee, ontbytgraan, plaaseiers op bestelling, spek, wors, sampioene, vars brood, broodrolletjies, konfyte, kaas, ens. in.

Pentzhaven Guest House is minder as 20 min van Kaapstad se middestad af en net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe af. Blouberg, met sy wêreldbekende uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland, is net 3 km van die gastehuis af. Die gastehuis is ook gerieflik na aan Paarden Eiland, Montague Gardens, Killarney Gardens, Atlantis en Milnerton. Doendinge in die omgewing: vlieërbranderry, voëlkyk, gholf, inkopies, vleiland en natuurreservate. Restaurante, kroeë en filmteaters is ook baie na aan die gastehuis, en sommige is stapafstand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Pentzhaven Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Pentz-rylaan 76, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pentzhaven Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pentz-rylaan 76, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwVxrZMawaWG7kBwPXoRj9Pjmj9OHggIaiF5ZYLJMACj8Q6iss8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 76 Pentz Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.834969330644 18.499791026115