Pepper Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pepper Cottages is in die skadu van Kalifoniese peperbome geleë en bied selfsorgverblyf in twee kothuise wat langs mekaar staan in die rustige suidelike voorstad, Plumstead, Kaapstad. Die kothuise het elkeen 'n privaat ingang en 'n rustige tuin.

Agter op die perseel is 'n 8 m-lange swembad, 'n vermaakarea met 'n braai en sitplek. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n elektriese hek.

Die verblyf is in 'n 20 km-radius vanaf die sakekern,V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe, Muizenberg se strand, Constantiaberg MediClinic, Syringa Integrative Health Centre, die Constantia-wynroete (met 10 wynlandgoedere om te besoek) en verskeie toprestaurante.

Vir diegene wat verkies om van openbare vervoer gebruik te maak sal 5 minute se stap jou tot by die Steurhof Metro neem wat passasiers vanaf die stad se sakekern na Simonstad vervoer.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pepper Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za