Suidelike Voorstede Akkommodasie by Pepper Cottages | LekkeSlaap
+19

Pepper Cottages

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Pepper Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ben V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Besigheidsreis

Ideaal vir sakereis.

Sien sterre.

Ernest N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en rustig.

Ons het baie lekker gebly die week in die Red Pepper wat in 'n veilige en stil omgewing geleë is. Die woonstel is ruim en goed toegerus.

Pepper Cottages's terugvoer

Thank you so much for your review, pleased that you had a good week and that the cottage lived up to your expectation. Many thanks, Arlene.

Pepper Cottages
Nicole W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus, gemaklik en vriendelik.

Die eienaar was baie vriendelik en gaaf, baie hulpvaardig, geen drama. Die plek was skoon en knus. Ek sal beslis weer gaan. Dit is loopafstand van die winkels, die omgewing is veilig en stil. Oulike plek om weg te kom en net te ontspan of te braai by die swembad. Baie mooi.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Cosy, comfy and friendly.

The owner was very friendly and sweet, very helpful, no drama. The place was clean and cosy. I would definitely go again. It is within walking distance from the shops, area is safe a quiet. Nice place to get away and just relax, have a braai by the pool. Very nice.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pepper Cottages's terugvoer

Thank you so much for your review, pleased that you had a good weekend and that the cottage lived up to your expectation. Many thanks
Arlene

Pepper Cottages
Juergen B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juergen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice staying here, with much of support of the owner.

We would like to stay here in our next holidays.

Pepper Cottages's terugvoer

So pleased you got home safely, after that heart-stopping event at the airport. Very nice meeting you both and thank you for staying at Pepper Cottages.
Regards,
Arlene

Pepper Cottages
Paul H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pepper Cottages is great.

Comfortable, clean, convenient and very friendly host. Was just perfect.

Tertia S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia S
Enkelreisiger

Rustig, vriendelike en huislike atmosfeer. In alle behoeftes is voorsien. Onthou jou swemklere!

Gasvrou en seun het ons genooi vir 'n heerlike braai by die swembad! Die geselskap van haar en ander gaste was heerlik ontspannend. Ek het gevoel soos 'n spesiale vriendin toe ek terug is huistoe!

Leon M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gerieflike tuiste veral vir reisigers met honde.

Die aparte slaapkamer met badkamer en sitkamer met basiese kombuisgeriewe maak dit 'n gerieflike verblyf. Die voortuin is ruim genoeg vir honde om rond te snuffel, wat dit des te meer aantreklik maak vir besoekers met troeteldiere. Parkering is op die perseel, die beveiliging is goed. Die omgewing is stil en lyk betreklik misdaadvry, en die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Teen die prys is dit goeie waarde.

Errol K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Clean, lovely, well appointed accommodation with a superb garden and facilities. Delightful hostess.

Pieter S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Baie rustige omgewing en goeie gasvryheid en lekker blyplek.

Sal enige tyd weer daar bespreek. Daar is 'n lekker swembad as jy wil afkoel en nodige winkels net om die draai.

Moira P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moira P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, kalm en privaat.

Die eienaar is verskriklik gaaf en dit was lekker om daar te wees. Baie netjies.

Dalena T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Pepper Cottages was baie goed toegerus met alles wat nodig is. Die ideale verblyf as jy met jou hondekind op vakansie gaan. Daar was 'n veilige, omheinde tuintjie vir haar om haar ding te doen sonder dat ons bekommerd hoef te gewees het dat sy sou uitkom. Die eienaar was ook baie behulpsaam met die name van baie eetplekke wat dierevriendelik is. Sal vir seker weer van Pepper Cottages gebruik maak as ons weer daarheen gaan.

Denise S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met vriende

Wat 'n lekker kuiertjie was dit nie.

Ons honde is verwelkom en was mal oor die beskutte tuin. Ons sal definitief teruggaan volgende jaar. Wonderlike, vriendelike diens!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What an awesome stay we had.

My dogs were welcomed and loved the safe enclosed garden. We will definitely be back next year. Wonderful, friendly service!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pepper Cottages's terugvoer

Dear Denise,

Thank you so much for your feedback, you are always welcome. See you next year for the dog show.

Regards,
Arlene

Pepper Cottages
Hannelie S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Gesin met tieners

Heerlik en aangenaam, baie netjies en baie veilig.

Dit is baie veilig en netjies en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Dit is regtig waarde vir jou geld.

Anja W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anja W
Enkelreisiger

Baie gerieflik en netjies.

Al die nodige fasiliteite vir selfsorg was beskikbaar. Persoonlike aandag ook opreg waardeer. Huis, tuin en swembad is pragtig.

Pepper Cottages's terugvoer

Thank you for your review much appreciated. Hope to see you again at Pepper Cottages
Kind regards,
Arlene Pullin

Pepper Cottages
Diana J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana J
Enkelreisiger

Wonderlik, baie dankie.

Baie dankie. Produktiewe week.

Pepper Cottages's terugvoer

Thanks so much for your review and hope to see you sgsin at Pepper Cottages.
Regards,
Jean and Arlene

Pepper Cottages
Melanie H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Waarde vir geld.

Pepper Cottages's terugvoer

Thanks for your review hope to see you again at Pepper Cottages
Regards,
Jean and Arlene

Pepper Cottages
Renee P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P

Jy voel welkom en ons het lekker gerus.

Gerieflik met alles en meer wat jy nodig het. Baie netjies en skoon. Spasie is altyd vir my 'n oorweging en daarvan was daar oorgenoeg binne en buite. Dis 'n rustige buurt met al die nodige inkopiesentrums naby. Sal beslis weer bespreek wanneer ons Kaap toe gaan.

John W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was quiet and peaceful.

It was convenient to the Military Grounds where I was judging at a dog show.

Lorinda D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Rustige en veilige area, privaat en die sekuriteit is uitstekend.

Clive H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay with friendly owners, providing clean and comfortable accommodation close to Cape Town.

My wife and I had a very comfortable and peaceful stay at Pepper Cottages. The only fault we could find was that there were no power points available at the desk for laptops and cellphone chargers and no power to one of the bedside lamps. Also, the DStvchannel selection was minimal and frustrating.

Pepper Cottages's terugvoer

I thank you for your review. I'm so sorry you didn't call me over for the situation to be corrected immediately. The extension cord had been removed from the desk and placed in the drawer and the lamp in the bedroom was not plugged in. We do not usually offer DStv but due to the Rugby World Cup, we have offered visitors this service. I found that the settings are always tampered with and therefore signals are lost. The DStv is connected to the main house and it just takes a re-setting to correct. I hope you had an enjoyable stay and hope to see you again.

Regards,
Arlene Pullin

Pepper Cottages
Louisa V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is skoon en gerieflik.

Pepper Cottages is baie sentraal geleë, bied veilige parkering en goed ingerigte geriewe. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Alan K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan K
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik geleë in 'n stil area.

The cottages are well equipped.

Michelle J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money comfortable accommodation!

Green Pepper cottage is perfect for a couple. We found it comfortable, neat, clean and well equipped. We would definitely recommend this accommodation and would stay there again if the opportunity was afforded to us.

Mahlatsi L - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mahlatsi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Great service.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pittstraat 5, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzN2YyNWRmLTE3YzYtNDNlYy1iM2NiLTQyZTA5MDUxZWJlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 5 Pitt Street Plumstead 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.027390639794 18.470407426357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za