Montagu Akkommodasie by Pepper Tree | LekkeSlaap
+58
+58

Pepper Tree

  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 2, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Pepper Tree bied semi-luukse akkommodasie, ontbyt uitgesluit, in 'n lieflike huis. Die eenheid is in die eienaars se huis geleë, maar gaste het ’n privaat ingang. Pepper Tree is sentraal geleë in Montagu en is loopafstand van uitstekende restaurante en geriewe in die dorp. Montagu bied ook uitstekende restaurante en buitemuurse doendinge.

Daar is 2 slaapkamers en elkeen het slaapplek vir 2 gaste. Kamer 1 is 'n 2-enkelbedkamer en kamer 2 is 'n dubbelkamer. Die eenhede het en suite-badkamers, en ’n TV met sekere DStv-kanale. Elkeen het ook ’n aangrensende dakstoep wat buitemeubels het waar gaste hul oggenkoffie of ’n glasie wyn kan geniet terwyl hulle die asemrowende uitsig op die berge waardeer.

Alhoewel daar geen kombuisgeriewe is nie, het die kamers 'n yskassie, mikrogolf op versoek, en gaste kan gebruik maak van die tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.

Ons bied boonop ook sakpas-tariewe.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Pepper Tree
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rawson-straat 2, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pepper Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawson-straat 2, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEdjk91moJ98aKWZHJAKBgR5Jwej3F4hdNjyPo9jAEBdtJmgCz4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 2 Rawson Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -33.785606 20.117439
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za