McGregor Akkommodasie by Pepper Tree Cottage | LekkeSlaap
+16
+16

Pepper Tree Cottage

  • Vanaf R589 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pepper Tree Cottage is 'n rustieke en bekoorlike kothuis in die oulike dorpie McGregor. Dit is in die laat 1880's as 'n werkershuisie gebou, as deel van 'n groter plaas in die Breederiviervallei. Dit is 'n honderd jaar later as 'n Nasionale Monument op 'n Wes-Kaapse Erfenisgebied verklaar. Dit het nog sy oorspronklike kleimure en palmietplafon onder die brandsolder en grasdak - natuurlike isolasie vir die Klein Karoo se temperature.

Die kothuis is 'n knus en romantiese plek wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die slaapkamer het 'n tradisionele vuurmaakplek met 'n klein Queen Anne-houtstofie en 'n koningingrootte-bed met geborselde katoenlinne vir ekstra gemak en hitte. Die en suite-badkamer het 'n klein stort-oor-bad. Die goed toegeruste kombuisie het 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskassie, ketel en broodrooster. Die kothuis maak oop op 'n stoep waar gaste die buitestort in 'n privaat tuin onder masiewe bome kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Pepper Tree Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Pepper Tree Cottage
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pepper Tree Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R589
per nag (plek vir 2)
Vanaf R589
per nag (plek vir 2)
Vanaf R589
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNDI2ZjljLWE4NDYtNDliOS05ZDY5LWY3OGVjYThhZjA4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R589  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 7 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.943288 19.83171
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za