LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pepper Tree Self-catering Guest House | LekkeSlaap
+29

Pepper Tree Self-catering Guest House

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Pepper Tree Self-catering Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Trevana S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevana S
Gesin met tieners

Lovely stay as family.

Pepper Tree Self-Catering Guest House has all the necessities that you need when you go away. It is in the true sense of the word home away from home. Furthermore the furry children of the family were also allowed and therefore Pepper Tree also deserves 5 stars. Thanks Brandon for a lovely stay in Plettenberg Bay.

Pepper Tree Self-catering Guest House's terugvoer

Trevana, thank you very much for your kind words. It was a pleasure to host you and your famiky and you are welcome back anytime.

Pepper Tree Self-catering Guest House
Chrisma O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegkomplek vir enige iemand.

Ek en my vrou het 'n mini honeymoon gehou in Plett. Ons het besluit om by Pepper Tree Gastehuis te bly. Die eienaar is baie vriendelik en hy maak seker jy het als wat jy benodig om 'n lekker tyd te hê. Wanneer ons weer in Plett gaan bly sal ek vir seker weer daar wil oorslaap.

Pepper Tree Self-catering Guest House's terugvoer

Chrisma, baie dankie vir die wonderlike resensie. Die was 'n plesier om julle as gaste te hê. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Brandon

Pepper Tree Self-catering Guest House
Andries S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Saam met vriende

Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek, alles was baie netjies en veilig ek het baie lekker gebly.

Daar is van alles in die huis soos by jou eie huis en ons was goed ontvang deur Brendon die eienaar en hy was baie vriendelik en ek gaan definitief weer gaan, loopafstand na die strand. Dankie vir 'n lieflike plek om tuis te gaan en 'n wonderlike wegbreek te geniet en dis waarde vir jou geld definitief, baie dankie Brendon, julle is tops Peppertree Self catering Guests House.

Pepper Tree Self-catering Guest House's terugvoer

Baie dankie Andries. Dit was 'n plesier om julle as gaste te he by ons. Julle is enige tyd weer welkom om by ons te bly. Groete. Brandon

Pepper Tree Self-catering Guest House
Nicolize E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolize E
Saam met vriende

Great place and friendly owner!

It was a lovely stay, we would definitely book it again when we are in Plett. The owner was very accommodating and kind. It is situated in such a wonderful location, very central and close to everything. The house was so clean and everything was so well organized, made it a pleasure to stay there

Pepper Tree Self-catering Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit word opreg waardeur.

Pepper Tree Self-catering Guest House
Elaine D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Uitstekend, wow ons het baie lekker hier gebly.

Ons sal definitief weer hier kom bly, die plek is so goed ingerig, baie netjies en skoon. Baie lekker braaiplek en die stoep is wonderlik om by te sit en eet. Ons sal hierdie plek definitief aanbeveel sou julle 'n plek nodig hê in Plett.

Pepper Tree Self-catering Guest House's terugvoer

Thank you Elaine. It was a pleasure hosting you and your family and we hope to see you again in the near future.
Regards. Brandon

Pepper Tree Self-catering Guest House
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dassen Island-rylaan 82, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28844a8a3cd35ae38443a42d9902bbc91b91421335b1a9ed7d5f0e422b527019436009cdc1b688c60b899aa1768d1d49a37f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080  per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 82 Dassen Island Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 11:00 -34.08391 23.36233
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!