Beskrywing
Elke studio is 40 m² groot en het ’n gemaklike koninggrootte-bed en ’n sitarea, asook ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort of albei, en ’n wasbak en toilet. Elke suite het gratis WiFi, ’n kluis, lugversorging, ’n platskerm-TV, ’n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Sekere van die suites het balkonne wat uitsigte oor besienswaardighede in Kaapstad, soos Tafelberg, Seinheuwel, die middestad, of Tafelbaai bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. daarop dat die kwotasie-sisteem onderhewig aan beskikbaarheid is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasie meer as dertig (30) dae voor die inklokdatum: geen kansellasiefooie sal gehef word nie. Enige deposito wat ontvang is, sal terugbetaal word vir die suites wat gekanselleer is.
Kansellasie tussen vyftien (15) en dertig (30) dae voor die inklokdatum: 'n 10%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Kansellasie tussen agt (8) en veertien (14) dae voor die inklokdatum: 'n 50%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Kansellasie binne sewe (7) dae voor die inklokdatum: 'n 100%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Geen terugbetaling sal gegee word aan gaste wat vertrek voor die bespreekte uitklokdatum nie, aangesien dit beskou word as 'n kansellasie wat binne die gestipuleerde kansellasiebeleid val.
Beskrywing
Dié suites, wat elk 43 tot 68 m² groot is, bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12 jaar. Dit beskik oor 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n bed wat slegs geskik is vir 2 kinders en die en suite-badkamer het ’n stort en 'n bad. Daar is gratis WiFi, ’n kluis, lugversorging, ’n platskerm-TV, ’n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Sekere van die suites het balkonne wat uitsigte oor besienswaardighede in Kaapstad, soos Tafelberg, Seinheuwel, die middestad of Tafelbaai bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. daarop dat die kwotasie-sisteem onderhewig aan beskikbaarheid is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasie meer as dertig (30) dae voor die inklokdatum: geen kansellasiefooie sal gehef word nie. Enige deposito wat ontvang is, sal terugbetaal word vir die suites wat gekanselleer is.
Kansellasie tussen vyftien (15) en dertig (30) dae voor die inklokdatum: 'n 10%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Kansellasie tussen agt (8) en veertien (14) dae voor die inklokdatum: 'n 50%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Kansellasie binne sewe (7) dae voor die inklokdatum: 'n 100%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Geen terugbetaling sal gegee word aan gaste wat vertrek voor die bespreekte uitklokdatum nie, aangesien dit beskou word as 'n kansellasie wat binne die gestipuleerde kansellasiebeleid val.
Beskrywing
Dié suites, wat elk 61 tot 121 m² groot is, bied verblyf aan 4 volwassenes en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort of 'n bad. Daar is ’n eetarea en kombuisie, sowel as gratis WiFi, ’n kluis, lugversorging, ’n platskerm-TV, ’n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in elke suite. Sekere van die suites het balkonne wat uitsigte oor besienswaardighede in Kaapstad soos Tafelberg, Seinheuwel, die middestad of Tafelbaai bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. daarop dat die kwotasie-sisteem onderhewig aan beskikbaarheid is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasie meer as dertig (30) dae voor die inklokdatum: geen kansellasiefooie sal gehef word nie. Enige deposito wat ontvang is, sal terugbetaal word vir die suites wat gekanselleer is.
Kansellasie tussen vyftien (15) en dertig (30) dae voor die inklokdatum: 'n 10%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Kansellasie tussen agt (8) en veertien (14) dae voor die inklokdatum: 'n 50%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Kansellasie binne sewe (7) dae voor die inklokdatum: 'n 100%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Geen terugbetaling sal gegee word aan gaste wat vertrek voor die bespreekte uitklokdatum nie, aangesien dit beskou word as 'n kansellasie wat binne die gestipuleerde kansellasiebeleid val.
Beskrywing
Dié suites, wat elk 122 tot 150 m² groot is, bied verblyf aan 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Twee van die slaapkamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n stort of 'n bad. Elke suite het ’n eetarea, sitarea en ’n goed toegeruste kombuis, asook gratis WiFi, ’n kluis, lugversorging, ’n platskerm-TV, ’n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Sekere van die suites het balkonne wat uitsigte oor besienswaardighede in Kaapstad soos Tafelberg, Seinheuwel, die middestad of Tafelbaai bied.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. daarop dat die kwotasie-sisteem onderhewig aan beskikbaarheid is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasie meer as dertig (30) dae voor die inklokdatum: geen kansellasiefooie sal gehef word nie. Enige deposito wat ontvang is, sal terugbetaal word vir die suites wat gekanselleer is.
Kansellasie tussen vyftien (15) en dertig (30) dae voor die inklokdatum: 'n 10%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Kansellasie tussen agt (8) en veertien (14) dae voor die inklokdatum: 'n 50%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Kansellasie binne sewe (7) dae voor die inklokdatum: 'n 100%-kansellasiefooi word op die totale waarde van die suites wat gekanselleer is gehef.
Geen terugbetaling sal gegee word aan gaste wat vertrek voor die bespreekte uitklokdatum nie, aangesien dit beskou word as 'n kansellasie wat binne die gestipuleerde kansellasiebeleid val.
- Kapasiteit: 188 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Loop- en Pepperstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom