- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 188 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Loop- en Pepperstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pepperclub Hotel bied B&B-verblyf in Kaapstad tussen die lewendige Moederstad se invloedrykste besighede, geriewe en besienswaardighede. By dié hotel en spa kan sakereisigers én vakansiereisigers ontspanne verblyf te wagte wees.
Verblyf word in 85 individueel versierde suites gebied. Elke suite het ’n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware, seep, japonne en pantoffels. Daar is ook ’n kluis, lugversorging, ’n platskerm-TV, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in die meeste eenhede. Ontbyt is ingesluit en ander heerlike etes kan bestel word en by die restaurant op die perseel geniet word. 'n Kamerdiens is ook beskikbaar.
Die hotel het gratis WiFi, ’n spa, goed toegeruste gimnasium, ’n swembad wat panoramiese uitsigte oor die stad bied en luukse konferensiegeriewe wat gehuur kan word.
Daar is ’n parkeerdiens en pendeldienste kan gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoek van Loop- en Pepperstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Pepperclub Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 188 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Loop- en Pepperstraat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom