Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peppertree House B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 3, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R986 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Peppertree House B&B bied selfsorg- en B&B-verblyf in 'n rustige omgewing in Fort Beaufort (KwaMaqoma) in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die rumoer van die stad.

Verblyf bestaan uit 3 dubbelkamers en 5 selfsorg-eenhede wat gerieflik ingerig is. Elke dubbelkamer het 'n dubbbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, wasbak en 'n toilet. Die selfsorg-eenhede is net so ruim en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dié kothuise het elkeen 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n slaapbank, 'n kombuisie wat goed toegerus is en 'n sitarea met genoeg sitplek.

Ander geriewe in al die kamers sluit die volgende in: gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, elektriese komberse en verwarmers in die winter en koffie- en teemaakgeriewe. Kamerdiens is ook beskikbaar en gaste kan kies tussen 'n volledige Engelse ontbyt of 'n gesondheidsontbyt. Middagete en aandete word op versoek in die eetarea bedien.

Peppertree House B&B het 'n gemeenskaplike sitkamer waarin gaste kan sit en kuier, 'n swembad, en tuine en braai-areas wat goed in stand gehou word. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke en die eiendom is naby aan historiese besienswaardighede en net 25 km vanaf Fort Fordyce Natuurreservaat.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Peppertree House B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Alice-straat 3, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
  • Gaste dink Peppertree House B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R986
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R986
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 3, Fort Beaufort, 5720, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6ef13934350175dcfbb6b927a79ae763571bb96cd1828a065069d069fba28d62f4b1c2e6fc65863b8434c515f5de08442f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R986 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 3 Alice Street Fort Beaufort 5720 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -32.776450796677 26.639154255374