Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perazim

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Perazim
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hendrik P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Besigheidsreis

Die woonstel was groot, baie goed toegerus en het al die geriewe gehad wat 'n besigheidsbesoeker nodig het!

Die woonstel was baie groot, met 3 slaapkamers, TV kamer, groot kombuis met kookgeriewe, tee en koffie, melk, self sout en peper! Die fasiliteite was baie skoon en netjies, met baie aandag aan detail. Alle toerusting was in 'n perfekte, werkende toestand, daar was ook WiFi. Die tafelblad in die kombuis was goed belig en ek het daar op my laptop gesit en werk, kragprop was naby. Daar was ook 'n lessenaar in een van die ander kamers. Daar was veilige parkering weg van die straat af met 'n hek wat gesluit word. Sekuriteit van die woonstel was goed met twee veiligheidshekke. Daar is eetplekke in die omgewing vir mense wat wil uitgaan in die aand. Die woonstel was stil en daar was geen geraas in die nag nie, ook nie van enige verkeer nie. Aanvanklik was dit moeilik om die plek te kry, maar die eienaar is baie hulpvaardig en het my gou gehelp. Uiters goeie waarde vir geld, baie netjies, ek kan dit aanbeveel !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 588
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 588
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 588
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32B, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12b4d438c2b672feb6a62a48a43b3fbcdaa908175ff0229c746296ada045f22266a9f371d53df21c6c94f3d345fb9fe90cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 588 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 32B Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639798844625 19.449020538692