Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perdeberg Guest Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Perdeberg Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chris E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Gesin met klein kinders

Salig.

Skoon en gerieflik, perfekte stop tussen Gauteng en WP, kort entjie van N1 op 'n plaas. Heerlik stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect should have stayed longer.

Very tasty lamb dinner and breakfast. Great to have full DSTV. We enjoyed the quiet, beautiful garden and a really comfortable house. The horses were a treat to see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hildegard S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S
Gesin met tieners

Rustige gemaklike oorslaapplek.

Regte ou groot ruim plaashuis met alles wat jy nodig het. Gasstoof en batterylig beskikbaar vir loadshedding. Ons kon lekker gaan stap op die plaas na die dag in die kar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George O
Gesin met tieners

Heerlike rustigheid in 'n pragtige tradisionele plaashuis (met AGA koolstoof en al) op 'n pragtige plaas.

Ons het heerlik gebly in die rustige plaasatmosfeer na 'n lang dag op die pad. Die huis was ruim en pragtig skoon. Die rustigheid van die plaasatmosfeer was vir seker die moeite werd om die paar kilometer grondpad te ry. Ons het ook die mooiste sterre gekyk op die groot grasperk in die voortuin. Ek kan ook die lekker skaaptjoppie braaipak aanbeveel vir aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en sakpas-verblyf.

Baie vriendelik ontvang deur Joelene, verblyf is baie netjies en skoon en die aandete was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perdeberg Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Deon vir jou positiewe terugvoer.

Perdeberg Guest Farm
Damon A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damon A
Gesin met tieners

Lovely farm stay.

Beautiful location. Lovely large house which is well furnished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M
Enkelreisiger

Heerlik rustig.

Die verblyf was lieflik en baie skoon. Die reën het my gelukkig kans gegee om bietjie op die mooi plaas rond te loop en na die perde te kyk. Ek het aandete bestel en dit was absoluut heerlik en 'n baie ruim porsie. Joelene het uit haar pad gegaan om alles vlot te laat verloop. Sy het beslis meer as die ekstra myl geloop. Die pad was baie nat en modderig, en stadsjapie wat ek is, was baie senuweeagtig om te ry. Sy het die volgende oggend saam met my tot by die teerpad gery om seker te maak ek is veilig. Dis wat ek goeie diens noem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paolo P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paolo P
Gesin met klein kinders

Isolated peace and quiet.

Beautiful surroundings and well maintained old-style big house. Very quiet and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie C
Gesin met klein kinders

Lieflike oorbly op die plaas. Groot bome met groot, groen grasperk. Lieflike plaashuis.

Wat 'n heerlike, rustige namiddag onder die groot bome en groot groen grasperk. Die plaashuis met sy houtvloere en staalplafonne is in 'n puik kondisie. Joelene het vir ons die lekkerste lamsvleis-aandete met groente voorberei met heerlike malvapoeding. Ek sal Perdeberg enige tyd ten sterkste aanbeveel om te oornag. Moenie dat die entjie pad soontoe jou afsit nie. Is glad nie sleg nie. Ons hondjie, Mollie, het dit ook vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend en kalmte.

Jolene baie dankie vir jou uitnodigende inwag-welkom vir ons op die koue dag. Die kaggel het ons verder ingenooi met warmte. Alles was perfek. Die stukkie grondpad van Trompsburg se rigting was goed indien jy besef jy ry grondpad. Ons sal beslis weer daar wees. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael G
Gesin met tieners

Very comfortable and the meal was exceptional.

Website should have advised on the poor condition of the roads as if we did not travel in a 4 wheel drive vehicle with off road ability we would not have been able to reach the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig.

Die blyplek is gerieflik ingerig en heerlik warm in die koue wintersnagte. Die omgewing is mooi met die mooiste sonsondergange. Die aandete en ontbyt was eerste klas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaashuis en werf, heerlik rustig.

Joelene was uiters hulpvaardig en vriendelik. Die huis is volledig toegerus met alle moontlike toebehore. Kamers is ruim en laat 'n mens sommer tuis voel. Om op die plaas te kom is daar 'n kort klipperige grondpad maar as jy versigtig ry is dit werklik nie 'n probleem nie. Die aand op die stoep met 'n drinkdingetjie en knetterende houtvuur bly onvergeetlik. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perdeberg Guest Farm se terugvoer

Dankie oom Willem. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Perdeberg Guest Farm
Larissa J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful farm to stay at.

Beautiful place to stay in. Comfortable bed and just what is needed for a night's stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francisca B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca B
Gesin met tieners

Pragtige plekkie. Uitnemende gasvryheid.

Heerlik gekuier. Effens onveilig gevoel. Maar wonderlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas-gasvryheid.

Rustige, tradisionele plaas-gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Igna L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna L
Enkelreisiger

Heerlike plaasverblyf!

Baie vriendelik ontvang deur Joeline, ek het dadelik tuis gevoel. Die vertrekke is heerlik ruim en mooi ingerig, alles wat mens benodig vir selfsorg. Pragtige perde! Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opregte ou-plaaservaring.

Dit was sou uit die boek! 'n Pragtige ou plaasopstal met regte plankvloere en oorspronklike staalplafonne met die pragtigste patrone. En 'n huisvol vrede en stilte net vir jouself. Die natuur buite is pragtig en die vrede vloei by elke moontlike plekkie in. Dit was so lekker! Wens ons verblyf was langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Gesin met tieners

Lekker!

Wonderlike ervaring. In die pragtige Vrystaat, heerlik perdgery, geëet en gemaklik geslaap. Baie dankie Joelene!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Filla D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filla D
Gesin met tieners

Baie mooi, gemaklike en netjiese verblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Huis is pragtig netjies en gemaklik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Rustige, stil oorslaap.

Baie bekostigbare verblyf en ongelooflike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky L
Gesin met klein kinders

A wonderful place to relax after a long trip with young children.

We love staying here. This is the second return trip that we have stayed over here and it really is a super spot if you have youngsters. A lovely lawn in the shade for them to run off steam and to picnic on. There is always the odd horse or two in the nearby paddocks and of course general farming things to have a look at. The Louws are good hosts and are happy to have a chat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perdeberg Guest Farm se terugvoer

Thank for the positive review. Lovely having you here to stay.

Perdeberg Guest Farm
Marius G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Wonderlike rustige plaas-atmosfeer.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Gesin met klein kinders

Die akkommodasie is uiters geskik vir 'n gesin met jong kinders.

Ons het in die cottage gewoon wat vier persone in een vertrek akkommodeer. Die kamer en badkamer was skoon en luuks. My dogters het heerlik gespeel op die grasperk en ook die koppie uitgeklim. Ek beveel die braaipakke aan - beide die akkommodasie en braaipakke is baie goeie waarde vir geld. Daar is wurmpies wat gloei in die aand en die sterre is onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Ons is warm ontvang met ons aankoms en die fasiliteite was baie netjies en skoon. Definitief waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel Strachan S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel Strachan S
Gesin met klein kinders

Aangenaam, skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Ruim plaashuis, ideaal vir gesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en goed ingerig!

Baie dankie vir die gasvryheid en die moeite om ons te kom haal sodat ons presies kon weet waar om te ry! Lekker ruim en baie stil! Pragtige Karoo-tipe omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lil V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lil V
Saam met vriende

Heerlik rustig weg van die geraas en Jolene se diens uitmuntend!

Heerlike halfweg na die Kaap. Heerlik ontspan. Baie koud maar heerlike vuur in die sitkamer het ons verwelkom met elektriese komberse en warm, skoon, snoesige beddegoed. Sal beslis weer daar aangaan maar volgende keer net vir langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna L
Gesin met klein kinders

Goeie oornagplek.

Goeie oornagplek vir die rit tussen Kaapstad en Johannesburg. Verblyf is baie skoon en netjies. Lekker aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf. Heerlik om 'n stukkie plaaslewe te ervaar.

Die kothuis is gerieflik, groot, netjies en ideaal vir 'n gesin wat 'n aand wil oornag in 'n stil en rustige omgewing. Die pragtige perde is iets om te aanskou vir groot en klein. Perdeberg bied die geleentheid, veral vir kinders, om 'n stukkie plaaslewe te ervaar en die wonder van die natuur te aanskou. Jolene het ons baie gasvry verwelkom, 'n heerlike braaipak bymekaar gesit vir ons, en uit haar pad gegaan om die kuier vir ons so lekker moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret R

We loved everything about Perdeberg!

Perdeberg was heaven for us - the food, warm hospitality, tranquil setting, beautiful house and garden and the starriest skies at night. We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornag tussen JHB en Wes-Kaap.

Perdeberg is 'n gemaklike en goed geleë oornagplek tussen JHB en Kaapstad. Joele was ons gasheer en het ons hartlik verwelkom. Die tuisgemaakte kos was heerlik en die verblyf gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourie G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourie G
Gesin met klein kinders

Twee nagte oorgebly, heerlik ontspan, geëet en gasvryheid terdeë geniet!

Joelene se kliëntediens was puik, aandetes en ontbyt was voortreflik! Ons het 2 dae oorgebly, heerlik gekuier, fietsgery en sterre gekyk - een van die hoogtepunte van ons vakansie. Ons het in die kothuis gebly; ruim en netjies ingerig, en dit het presies aan ons behoeftes voldoen. Ons sal verseker weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0M2JjMGNjLWE5ZTktNDBjZC05NDNlLTIyODQ1ODc2NjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Rietkuil Farm Off the R717 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.149123064353 25.619071125984