Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perdeberg Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Perdeberg Guest Farm is geleë op 'n werkende skaap-, vee- en perdestoet-plaas. Ons is geleë tussen Trompsburg en Springfontein. Die plaas is 16 km vanaf Springfontein met die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dus is dit 'n ideale oornagplek. Hierdie rustige en stil omgewing is perfek vir gesinne of vriende.

Verblyf is beskikbaar in 'n plaashuis wat toegerus is vir selfsorg. Dit bied slaapplek vir 10 gaste. Daar is 4 gerieflike slaapkamers met en suite-badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer en eetkamer. Daar is ook 'n knus kothuis wat apart is van die plaashuis, waar 4 gaste kan bly in 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed sowel as 'n badkamer.

Indien jy nie lus is vir selfsorg nie, het ons ook heerlike Karoolam-aandetes of braaipakke beskikbaar indien dit vooraf so gereël is.

Die welige tuine bied 'n oase te midde van die droë Vrystaat. Die hemelruim is veral helder en pragtig in hierdie omgewing.

Die plaas is die tuiste van Appaloosa- en Arabiese perde. Ons teel hoofsaaklik met Arabiese perde vir uithouvermoë en die Appaloosa-perde as stoetperde. Dit is ook 'n werkende merino-plaas en die fyn wol is ons trots.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Perdeberg Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 8

Ligging

  • Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Perdeberg Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0M2JjMGNjLWE5ZTktNDBjZC05NDNlLTIyODQ1ODc2NjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Rietkuil Farm Off the R717 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.149123064353 25.619071125984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem