Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perla

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 197, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Perla is 'n landgoed in die hartjie van Hermanus en bied gehalteverblyf in 5 selfsorgkothuise wat naby plaaslike winkels, restaurante en die Hermanus-kranspaadjie geleë is. Hierdie paadjie is die ideale plek vanwaar gaste in seisoentyd walvisse kan gewaar.

Elke ruim kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -sitarea, 'n stoep en 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die kothuise is modern, elegant en met kunswerke versier, en het ook TV's met sekere DStv-kanale en WiFi. Elke kothuis het 2 privaat, veilige parkeerplekke, en moderne sekuriteit met 'n alarmstelsel en laserstraal-sekuriteit. Kinders van alle ouderdomme is welkom en kotte en hoë stoeltjies kan gereël word.

Gaste is welkom om in die kompleks se gemeenskaplike swembad te ontspan. Daar is kragomskakelaars en batterye in al die eenhede sodat beurtkrag 'n minimale effek sal hê.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die ou hawe, getypoel, kranspaadjie en restaurante in, wat alles stapafstand vanaf Perla is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Perla
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hoofstraat 197, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 197, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6mAs6kBMOqv58D45Rd73j1dTAHk9Wva1klSQvD7IFXMpPCi5o0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 197 Main Road Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41562983905 19.245744374132