Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Peggy M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy M

Great stay.

Suzette was a wonderful hostess and the accommodation was spacious with all amenities one would need for a self-catering holiday. Unfortunately we were only there for a short stay, so didn't have time to use all the facilities, but the entertainment area looked great. Thank you for accommodating us at the last minute!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage se terugvoer

Thank you Peggy, you were suberb guests. Please visit us sometime again for a longer stay.
Suzette

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage
Carola D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola D
Gesin met klein kinders

Rustigheid with an arty touch!

This house is just a stones throw away from the beach or the beach walk to Davie's pool. Lots of rooms to choose from, most ensuite. Lovely stay and great hostess!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage se terugvoer

Baie dankie. Hoop julle kom weer kuier.

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage
Ingrid D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Gesin met tieners

'n Eklektiese huis met baie karakter.

Interessante versameling kuns en artefakte maak die bestemming huislik en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage se terugvoer

Baie dankie, Ingrid, bly jy het dit geniet. Kom gerus weer! Onrusgroete, Perlemoen Vakansiehuis.

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage
Petra A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra A

Perlemoen is in a great location, within an easy walking distance to the sea and beach.

It is very spacious and has a fabulous outdoor area, protected from the wind. Suzette was very accommodating and informative. The house is fully equipped, in fact much more than really necessary. We will definitely return and I can recommend Perlemoen to visitors in Onrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage se terugvoer

Baie Dankie Petra. Ons probeer ons bes onder moeilike omstandighede tans. Kom gerus weer!

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage
Sanet V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik en goed geleë. Baie geniet.

Ons was goed ontvang deur die eienaar en het die huis baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, ruim, baie plek.

Vriendelike ontvangs deur die eienaar. Baie goeie geriewe. Sal graag weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage se terugvoer

Baie dankie Hendrik, kom gerus weer by ons kuier.
Groete,
Suzette.

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage
Alan B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan B
Gesin met klein kinders

Ruim verblyf met baie opsies t.o.v. van weersomstandighede - met 'n fantastiese sonsondergang oor die baai.

Perlemoen is 'n uitstekende opsie vir groot families. Dit is op die 'eiland' van Onrus - en dus stapafstand van die strand af. Dit is ook in 'n stil straat wat dit uitstekend maak vir kinders. Daar is twee kombuise en 'n buitebraai, so die opsies is baie - veral as die weer nie saamspeel nie. Die gratis WiFi is ook 'n bonus as jy in kontak moet bly met die werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumstraat 13, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJvtbM9owWK5kwRNlkzUuLjBX30HLF3JhadMWkzBU1K8rUpgTI0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 12 mense 7 5 1 5 13 Arum Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41721 19.17419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem