Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlemoen - The Main House and Adjoining Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1000 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die verblyf gebruik sonpanele en rugsteunbatterye en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

DStv op versoek beskikbaar teen R30 per dag. Die gebruik van hierdie konneksie moet 72 uur voor aankoms bevestig word.

Kleiner groepe sal slegs toegang tot die hoofhuis hê en die kothuis sal gesluit wees. Daar word slegs 1 groep op 'n slag toegelaat.

Minimumverblyftydperk:
Gewoonlik 2 nagte.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
10 nagte tydens hoogseisoen.

Let wel dat Onrus 'n rustige dorpie is en die huise is naby mekaar. Na aanleiding van bure se klagtes in die verlede, word slegs gesinne en werkswinkelgroepe toegelaat. Geen geraas of harde musiek word in die aand en veral na 22:00 toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumstraat 13, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJvtbM9owWK5kwRNlkzUuLjBX30HLF3JhadMWkzBU1K8rUpgTI0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 12 mense 7 5 1 5 13 Arum Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41721 19.17419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem