Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlman House

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat, Perlman House, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Perlman House bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike, geskiedkundige huis in Sutherland. Die huis is een van die oudste geboue in die dorp en is sowat 150 jaar oud. Die verblyf is sentraal geleë.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat elk sy eie karakter het. Die kothuise het oorspronklike Oregon-dennehoutvloere en vensterrame wat steeds in van die kamers voorkom. Die dik klipmure hou die huis koel gedurende die somermaande en in die winter kan gaste rondom die een van die kaggels kuier om warm te bly. Onthou net om hout saam te bring of by een van die plaaslike winkels te koop. Die kothuise voorsien leesstof en bordspeletjies vir vermaak. Gratis WiFi en slim-TV's in al die kothuise is beskikbaar. Gaste moet by hul eie rekening inteken om DStv, Netflix, Showmax, ens. te kyk.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang met 'n afstandbeheerhek en toegang tot 'n gedeelde agterplaas waar voertuie veilig geparkeer kan word. Daar is 'n vuurput en pizza-oond buite vir familiesaamtrekke en talle sitareas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Perlman House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

lien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 11

Ligging

  • Piet Retief-straat, Perlman House, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Perlman House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat, Perlman House, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd35dba2eb77775733e906b6cbe170658e1b213eb731ae0d45dea4d65d4e5959aa42cad979bb16617583767a23a2ac40e01d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Piet Retief Street Perlman House 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.392547543066 20.662392824537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem