Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perlman House

Ribbokhaas Kothuis
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed met ’n elektriese kombers, gehaltelinne, ’n anti-allergiese duvet, 2 kussings per persoon, ’n ekstra warmkombers vir die wintermaande en ’n paneelverwarmer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met ’n elektriese kombers, gehaltelinne, ’n anti-allergiese duvet, 2 kussings per persoon, ’n ekstra warmkombers vir die wintermaande en ’n paneelverwarmer. Daar is 2 badkamers met 'n stort en toilet. Die kombuis is met ’n gasplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n leefarea met ’n kaggel en binnebraaigeriewe. Gratis WiFi en 'n slim-TV is beskikbaar. Gaste moet by hul eie rekening inteken om DStv, Netflix, Showmax, ens. te kyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die afstandbeheer verloor of gesteel word, sal 'n ekstra fooi by gaste se rekening gevoeg word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kolhaas-kothuis
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die romantiese klipkothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste moet by hul eie rekening inteken om DStv, Netflix, Showmax, ens. te kyk. Daar is ook 'n kaggel en stoep.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien die afstandbeheer verloor of gesteel word, sal 'n ekstra fooi by gaste se rekening gevoeg word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat, Perlman House, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd35dba2eb77775733e906b6cbe170658e1b213eb731ae0d45dea4d65d4e5959aa42cad979bb16617583767a23a2ac40e01d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Piet Retief Street Perlman House 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.392547543066 20.662392824537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem