LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Perrywinkle | LekkeSlaap
+21

Perrywinkle

9 resensies
Selfsorg
Perrywinkle
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is op die boonste verdieping van die privaatwoning en bestaan uit n slaapkamer ensuite, 'n woongedeelte waar daar n bankbed is met slaapplek vir 2 asook n kombuisie. Eie privaat ingang wat lei vanuit n lekker ruim dek met n mooi see uitsig.Braaigeriewe beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walton-weg 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaC43h4MKvuPpvtjksN5gfcDgUBaD3qHJAimnVSf2UMow2udTCh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 26 Walton Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.171257872885 24.831194668123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!