Perrywinkle
Opsomming van Resensie
Rosely V - Mei 2022
Gemiddeld
Huis, weg van die huis.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Kom kuier gou weer asb, dit is so lekker om sulke pragtige mense te leer ken.
Albert R - Apr 2022
Gemiddeld
Lieflike kuier, by 'n lieflike plekkie.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie daar is niks lekkerder as dit waardeer word wat mens doen nie Voorspoed en hoop om julle sommer gou weer te sien
Anneke H - Apr 2022
Gemiddeld
Lieflike sentrale verblyf naby die see met 'n pragtige uitsig. Perfek vir 'n paar dae se ontspan.
Perrywinkle se terugvoer
Dankie Anneke, julle is 'n pragtige familie en dit was vir ons net so lekker om julle te leer ken. Ons hoop ons sien julle weer. Mooi loop en veilig bly.
Mari V - Mrt 2022
Gemiddeld
Beautiful and relaxing.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie dit is so lekker as ons gaste dit geniet het en waardeer wat ons probeer.
Floris B - Jan 2022
Gemiddeld
Die maklikste 10 uit 10 ooit.
Perrywinkle se terugvoer
Baie baie dankie. Dit is so lekker as gaste geniet wat ons met soveel liefde aanbied.
Kathy G - Des 2021
Gemiddeld
Lovely apartment!
Trudie F - Nov 2021
Gemiddeld
Mooiste mooi plek.
Lees meerPerrywinkle se terugvoer
Wow baie dankie. Wat ‘n plesier en voorreg om julle te kon huisves.
Harry S - Okt 2021
Gemiddeld
Baie netjiese, goed toegeruste plekkie met baie extras. Het baie lekker gebly. Pragtige see-uitsigte en vriendelike, hulpvaardige eienaars. Sal beslis weer daar gaan bly, net vir heelwat langer.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit geweldig baie. Mooi bly.
Pierre B - Okt 2021
Gemiddeld
Baie vriendelike mense en hulle het 'n pragtig plek met 'n mooi uitsig van die hele baai.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie Pierre, dit was net so lekker om julle as ons gaste te kon huisves. Dankie ook dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Julle en julle hondjie is 'n pragtige familie en ons hoop ons sien mekaar weer. Alles van die beste.
Elrinda R - Okt 2021
Gemiddeld
Pragtige plek met die mooiste see-uitsig!
Perrywinkle se terugvoer
Ons het dit net so geniet om julle as ons gaste te kon huisves.Julle is n pragtige familie en dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het.Hoop ons sien julle weer.xx
Bongani N - Sep 2021
Gemiddeld
Lekke
Perrywinkle se terugvoer
That's wonderful Bongani. Thank you also for respecting our home. You are a lovely family and would love to have you visit again. All the best.
Martin W - Sep 2021
Gemiddeld
Very enjoyable stay.
Perrywinkle se terugvoer
Thank you we try and succeed with guests of your calibre.
Frans B - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtige skoon woonstel met alles daarin wat jy nodig mag kry.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was puik gaste en dit sal baie lekker wees om julle weer te sien.
Jean C - Jul 2021
Gemiddeld
What a wonderful four nights in a very special place.
Lees meerPerrywinkle se terugvoer
Jean, thank you so much for the wonderful review. There is nothing more satisfying than happy guests. We do hope you will be back for a visit and please stay safe.
Kind regards.
Damian W - Jul 2021
Gemiddeld
A comfortable spot with all you need.
Lees meerLaura T - Jun 2021
Gemiddeld
Special place
Perrywinkle se terugvoer
Thank you for the lovely review. We truly enjoyed having you as our guests.
Charmaine B - Jun 2021
Gemiddeld
Dit is 'n baie lekker plekkie om te bly.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie Charmaine, vir die mooi resensie. Dit was net so lekker om julle as ons gaste te hê. Ons hoop ons sien julle weer.
Gaile M - Mei 2021
Gemiddeld
’n Pragtige en goed toegeruste, ruim woonstel. Die ligging is perfek.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.Dit is wat alles die moeite werd maak.Dis vir ons so lekker as ons gaste dit geniet.
Marc D - Mei 2021
Gemiddeld
Absolutely perfect!
Perrywinkle se terugvoer
Thank you for your wonderful review. You and your lovely family were the perfect guests. We do hope you will visit again.
Martlie J - Apr 2021
Gemiddeld
'n Lafenis vir die siel!
Melinda M - Mrt 2021
Gemiddeld
Heerlik!
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie dit was wonderlik om julle te kon akkommodeer hoop regtig ons kry weer kans.
Elize G - Feb 2021
Gemiddeld
Dit was regtig baie aangenaam, die gasheer en -vrou lieflike mense.
Kathleen H - Feb 2021
Gemiddeld
Lovely. The hosts where very friendly and accommodating.
Perrywinkle se terugvoer
Thank you for being a super guest. Hope we see you again for a visit.
Lauretta D - Jan 2021
Gemiddeld
Fantasties lekker!
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie Loretta, vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg en dit was vir ons net so lekker om julle as gaste te onthaal. Ons hoop ons sien julle weer. Alles wat mooi is vir 2021.
Jacob C - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlike, pragtige blyplek!
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie en sien uit on julle weer gou te sien.
Yolanda P - Sep 2020
Gemiddeld
Bitter netjies, alles wat jy nodig het, goeie ligging en beslis waarde vir geld.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Yolanda. Dit was net so lekker om julle hier by ons as gaste te kon hê.
Alwyn S - Aug 2020
Gemiddeld
Perfekte wegbreek vir 'n naweek.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie,dit was so lekker om julle en julle 2 pragtige kindertjies hier te kon hê.Wens net ons kon vir julle beter weer bestel.
Mooi loop en ons hoop om julle weer te sien.
Madeleine T - Des 2019
Gemiddeld
See-uitsig is asemrowend.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie,ons hoop om julle weer te sien.Mooi loop.xx
William M - Des 2019
Gemiddeld
Baie vriendelik en gasvry.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie,hoop ons sien julle weer.Mooi loop.xx
Makkie S - Apr 2019
Gemiddeld
Perfekte wegbreek met alles wat jy nodig het!
Lees meerMichelle F - Okt 2018
Gemiddeld
Our stay was very nice beautiful and relaxing the couple of the place made us feel free and welcom they are very sweet and seemed liked they new us for years i will go there again and again.
Shevon F - Jul 2018
Gemiddeld
We had a fantastic time at Perrywinkle.
Hannerie M - Jul 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf, rustige en veilige atmosfeer.
Perrywinkle se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walton-weg 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom