Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perrywinkle

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 41 resensies vir Perrywinkle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
N C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
N C
Gesin met tieners

Heerlike, rustige plekkie met mooi uitsig.

Dit was 'n heerlike rustige kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle L
Besigheidsreis

Heerlik en verwelkomend!

Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang in 'n ysige en winderige St. Francis. Die gerief van die gastehuis het beslis daarvoor opgemaak na 12 ure se ry in die kar. Die varsgebakte muffins en beskuit in die kombuis saam met die chocolates op die bed het ons sommer ekstra welkom en tuis laat voel. Definitief aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Disebo M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Disebo M
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay. We were more than satisfied with everything.

The owners were amazing and friendly. I will definitely recommend the place to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerard L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had such a stunning time at Perrywinkle.

It's the little touches that make a difference. When we arrived we were warmly welcomed outside by Hendrik and Anne-Marie, who were waiting for us. Inside we found muffins, rusks, chocolates, milk in the fridge, and all the tea and coffee variations you could want, including ground coffee and a plunger. There were even little treats for our 2 Corgis! Everything was spotless and so neat and tidy. The furnishings and decor were just perfect. Hendrik and Anne-Marie have mastered the art of being there when you need them and giving you all the privacy that you need. Perrywinkle is a short stroll from Granny's Pool and a short drive from the shops. We highly recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Gerard and Laura, thank you so much for the wonderful review. We truly enjoyed having you and your two well behaved little fur babies as our guests. All the best and hope to see you again.

Perrywinkle
Mandy U - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy U
Gesin met tieners

A delightful stay at Periwinkle. 5 minutes' walk from Grannies Pool!

Hosts Anne-Marie and Hennie made our welcome, stay and departure very special as if we were family. A delightful, attentive, caring couple who valued our privacy. The accommodation is perfect and everything is spotless. The space was well-designed, and the furniture was tasteful and stylish. Arriving at an open door, happy bright decor, fresh muffins and chocolates, and really well-appointed living space was wonderful. It was better than expected. Thanks, Anne Marie and Hennie we will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Mandy, thank you so much for the wonderful review. We truly enjoyed having you as our guests. You are such a lovely fam together with your well behaved fur baby. Thank you for respecting our home and we would love to see you again .All the best and stay safe. Kind regards and keep swimming.

Perrywinkle
Sarah B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah B
Enkelreisiger

Wonderful host who made my stay extra special. Really stunning in every way. Will definitely be going back!

Exceptional accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vida C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut lieflik.

Elke iets was 'n aangename verrassing. Die besonders aangename mense. Ddankie Hendrik en Anne-Marie, hoe mooi, ruim en goed toegerus ons plekkie was, die ekstra bederfies wat vir ons uitgesit is, die ongelooflike aandag aan detail, hoe smaakvol die interior decorating gedoen is en natuurlik die pragtige uitsig oor die see vanuit die bay window. Ons het so lekker gebly en ek sien alreeds uit na ons volgende kuier by Perrywinkle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent hosts. Great sea access and views.

Easy access to well kept walking trails along seafront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosely V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosely V
Gesin met klein kinders

Huis, weg van die huis.

Fantastiese verblyf, met hartsmense! Dit het gevoel of ek by my eie ouers se huis kuier. Baie skoon en netjies. Kinders het dit baie geniet. Naby 'n lekker strand vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Kom kuier gou weer asb, dit is so lekker om sulke pragtige mense te leer ken.

Perrywinkle
Albert R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert R

Lieflike kuier, by 'n lieflike plekkie.

Sou 11/10 gegee het, besonderse plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie daar is niks lekkerder as dit waardeer word wat mens doen nie Voorspoed en hoop om julle sommer gou weer te sien

Perrywinkle
Anneke H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H
Gesin met klein kinders

Lieflike sentrale verblyf naby die see met 'n pragtige uitsig. Perfek vir 'n paar dae se ontspan.

Dis 'n baie oulike woonstel, goed ingerig met 'n gesin in gedagte. Daar is strandspeelgoed vir die kinders en ons gasvrou het ons omtrent bederf met lekker eetgoedjies. Dis rustig met 'n pragtige uitsig. Daar is lekker restaurante in St. Francis waarvan Christy's die heerlikste seekos het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Dankie Anneke, julle is 'n pragtige familie en dit was vir ons net so lekker om julle te leer ken. Ons hoop ons sien julle weer. Mooi loop en veilig bly.

Perrywinkle
Mari V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Gesin met tieners

Beautiful and relaxing.

The view was amazing, short walk to the sea and close to shops. The owners were very welcoming and went out their way to make us feel at home. The cottage was clean and had everything that we needed to make our stay comfortable, enjoyable and memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie dit is so lekker as ons gaste dit geniet het en waardeer wat ons probeer.

Perrywinkle
Floris B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B
Gesin met tieners

Die maklikste 10 uit 10 ooit.

Als was perfek en die ekstras was 'n verrassing. Kan nie wag om weer te gaan. Vriendelikste eienaars ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie baie dankie. Dit is so lekker as gaste geniet wat ons met soveel liefde aanbied.

Perrywinkle
Kathy G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely apartment!

We enjoyed our 5 night stay! Well equipped, Lovely sunny bedroom, ideal for afternoon naps. The owners kindly let us bring our dogs along which was terrific. Will definitely stay again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste mooi plek.

Wat 'n juweel. Dit was die lekkerste 2 dae om vir die see te sit en kyk, en die mooi van die eenheid om jou in te neem. Nataniel sê "dit is die klein goedtjies wat belangrik is", nou weet ek wat hy bedoel, want ons is so bederf met "tjokkies" op die bed, beskuit, melk in die yskas, 'n verrassing eetdingetjie, om net 'n paar te noem. Anne-Marie en Hendrik maak seker jou verblyf is onvergeetlik. Dit is pragtig skoon en so mooi, daar word aan alles gedink en net 'n kort stap see toe. Hulle sien ons verseker weer en weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Wow baie dankie. Wat ‘n plesier en voorreg om julle te kon huisves.

Perrywinkle
Harry S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, goed toegeruste plekkie met baie extras. Het baie lekker gebly. Pragtige see-uitsigte en vriendelike, hulpvaardige eienaars. Sal beslis weer daar gaan bly, net vir heelwat langer.

Heelwat doendinge in die area, mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit geweldig baie. Mooi bly.

Perrywinkle
Petrus Johannes B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en hulle het 'n pragtig plek met 'n mooi uitsig van die hele baai.

Die plek is naby die Spar en hawe waar jy lekker kan uiteet. Ons sal weer van die plek gebruikmaak in die toekoms. Dankie vir vriendelikheid en dat ons hondjie ook kon saam kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie Pierre, dit was net so lekker om julle as ons gaste te kon huisves. Dankie ook dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Julle en julle hondjie is 'n pragtige familie en ons hoop ons sien mekaar weer. Alles van die beste.

Perrywinkle
Elrinda R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrinda R
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met die mooiste see-uitsig!

Ons het heerlik gebly, mooi plek, ruim en skoon! Sal vir seker aanbeveel. Die Netflix was 'n lekker bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Ons het dit net so geniet om julle as ons gaste te kon huisves.Julle is n pragtige familie en dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het.Hoop ons sien julle weer.xx

Perrywinkle
Martin W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay.

We were impressed by the cleanliness and location of the unit. The hosts were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Thank you we try and succeed with guests of your calibre.

Perrywinkle
Bongani N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani N
Gesin met klein kinders

Lekke

Enjoyed the weekend. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

That's wonderful Bongani. Thank you also for respecting our home. You are a lovely family and would love to have you visit again. All the best.

Perrywinkle
Frans B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon woonstel met alles daarin wat jy nodig mag kry.

Dankie Hendrik en Annemarie vir die warm ontvangs. Ons het heerlik gebly in julle skoon en netjiese woonstel. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was puik gaste en dit sal baie lekker wees om julle weer te sien.

Perrywinkle
Jean C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful four nights in a very special place.

Such warm, friendly hosts, Anne-marie and Hendrik. All the thoughtful touches eg. rusks and the most delicious chocolate muffins. Such an easy walk to the beach. Beautiful views of the sea. Very well equipped and so easy to feel at home. Lovely deck and the beautiful sound of birds singing. On our next visit to St Francis Bay, there will be no better place to stay than Perrywinkle. Thank you Anne-marie and Hendrik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Jean, thank you so much for the wonderful review. There is nothing more satisfying than happy guests. We do hope you will be back for a visit and please stay safe.
Kind regards.

Perrywinkle
Damian W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian W
Gesin met klein kinders

A comfortable spot with all you need.

Hendrik and Anne-Marie are a wonderful couple! We were made to feel welcome and found the accommodation perfectly suited to our stay. Anne-Marie has thought of everthing and whatever is needed to be self-accomodating is in place. The only thing that one should know, is that there is an interleading door between upstairs and downstairs that does not lock. This may put some people off. Apart from that, a near perfect location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Special place

So many little details that make staying here such a pleasure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Thank you for the lovely review. We truly enjoyed having you as our guests.

Perrywinkle
Gaile M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Pragtige en goed toegeruste, ruim woonstel. Die ligging is perfek.

Ons was hartlik verwelkom - mense met harte van goud. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Daar was koffie, beskuit, en melk en die badkamer het benodighede soos lyfwas, ens. Ander plekke het regtigwaar nie hierdie ekstra gerief nie. Ek sal hierdie woonstel hoogs aanbeveel. Die uitsig is asemrowend. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.Dit is wat alles die moeite werd maak.Dis vir ons so lekker as ons gaste dit geniet.

Perrywinkle
Marc D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc D
Gesin met tieners

Absolutely perfect!

Highly recommended. I will definitely visit again. Amazing hosts. Beautiful location. Very comfortable and well stocked with all the necessities. Breathtaking view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Thank you for your wonderful review. You and your lovely family were the perfect guests. We do hope you will visit again.

Perrywinkle
Charmaine B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie lekker plekkie om te bly.

Dit is lekker stil en rustig om by Perrywinkle te bly. Tannie Anne-Marié en oom Hendrik is baie aangename mense. En so vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie Charmaine, vir die mooi resensie. Dit was net so lekker om julle as ons gaste te hê. Ons hoop ons sien julle weer.

Perrywinkle
Martlie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met vriende

'n Lafenis vir die siel!

Dit is 'n pragtige plek - soveel aandag aan detail. Die groot dek is 'n groot pluspunt. Periwinkle is 'n absolute juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ons verblyf by Perriwinkle was heerlik! Alles was skoon en netjies en daar was genoegsame beddegoed, ekstra komberse asook breekware en eetgerei. Die slaapplek is heeltemal voldoende vir 2 volwassenes en 2 kinders. Uitsig is pragtig en dis lekker stapafstand vanaf die strand. Ons sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie dit was wonderlik om julle te kon akkommodeer hoop regtig ons kry weer kans.

Perrywinkle
Elize G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie aangenaam, die gasheer en -vrou lieflike mense.

Die enigste kritiek is dat 'n mens se motor nie binne 'n omheining staan nie. Maar alles is goed verlig, en met Covid-spertyd was dit vir ons toe nie 'n probleem nie. En natuurlik, vir die prys kan niemand kla nie. Ons hondjies was ook baie welkom en het selfs 'n hondebeenkoekie gekry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathleen H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely. The hosts where very friendly and accommodating.

Very clean. Lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Thank you for being a super guest. Hope we see you again for a visit.

Perrywinkle
Lauretta D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauretta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker!

Perriwinkle is ’n pragtige plek, naby die see en met pragtige see-uitsigte! Die wonderlike gasheer en gasvrou sal uit hul pad gaan om alles vir jou gerieflik te maak. Natuurlik is hul troeteldiervriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie Loretta, vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg en dit was vir ons net so lekker om julle as gaste te onthaal. Ons hoop ons sien julle weer. Alles wat mooi is vir 2021.

Perrywinkle
Jacob C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob C
Gesin met klein kinders

Heerlike, pragtige blyplek!

Ons het ons tydjie by Perrywinkle so baie geniet! Pragtige uitsig, lekker skoon en netjies met die gasvryste mensies. Ons gaan beslis weer kom kuier

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie en sien uit on julle weer gou te sien.

Perrywinkle
Yolanda P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter netjies, alles wat jy nodig het, goeie ligging en beslis waarde vir geld.

Absolute 5-ster-diens van die gasheer en gasvrou. Stapafstand van die see af en binne 2 km van restaurante en winkels. Baie netjiese woonstel met alles wat jy nodig het. Dit is al die 4de keer dat ons daar bly en ek sal definitief weer gaan en Perrywinkle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Yolanda. Dit was net so lekker om julle hier by ons as gaste te kon hê.

Perrywinkle
Alwyn S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn S
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek vir 'n naweek.

Pragtige uitsig en stylvolle woonstel. Aandag aan klein detail soos die heerlikste tuisgebakte beskuit en croissants. Ons is 'n gesin maar sal die vir 'n enkelreisiger aanbeveel weens die feit dat gasheer net 'n deurklop weg is. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Sien julle weer Perriwinkle! Wonderlike naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie,dit was so lekker om julle en julle 2 pragtige kindertjies hier te kon hê.Wens net ons kon vir julle beter weer bestel.
Mooi loop en ons hoop om julle weer te sien.

Perrywinkle
Madeleine T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

See-uitsig is asemrowend.

Hendrik en Annemarie het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te kry. Ons is bederf met heerlike croissants, botter en konfyt. Die filterkoffie vir elke dag se gebruik was meer as spesiaal. Heerlik geslaap in silwerskoon wit linne. Breekware, eetgerei handdoeke en algeheel plek was silwerskoon. Hierdie gasvrou gee baie aandag aan klein detail wat ons verblyf net nog lekkerder gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie,ons hoop om julle weer te sien.Mooi loop.xx

Perrywinkle
William M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Saam met vriende

Baie vriendelik en gasvry.

Baie vriendelike mense, gasvry en behulpsaam, baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie,hoop ons sien julle weer.Mooi loop.xx

Perrywinkle
Makkie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek met alles wat jy nodig het!

Die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om alles vir ons lekker en spesiaal te maak. Die fynste details van croissants vir ontbyt, beskuit, koffie, tee, ekstra melk, ys in die vrieskas, die mooiste gehekelde hartjie met sjokolade op die bed en shower gel in die stort het ons sommer baie spesiaal laat voel. Die feit dat ons hondjie kon saam gaan het dit net so veel lekkerder gemaak! Die sea view van die sitkamer en stoep is asemrowend, ons hoop dat ons baie gou weer sal kan kom kuier! Dankie julle, julle voel sommer soos familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Gesin met klein kinders

Our stay was very nice beautiful and relaxing the couple of the place made us feel free and welcom they are very sweet and seemed liked they new us for years i will go there again and again.

Maybe a second room for my kids but never the less it was perfect 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shevon F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shevon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a fantastic time at Perrywinkle.

Loved every moment of the holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannerie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannerie M
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf, rustige en veilige atmosfeer.

Perrywinkle is ‘n netjiese, pragtige plekkie, ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Die eienaars is aangenaam, vriendelik en baie behulpsaam om jou tydperk daar so gemaklik moontlik te maak. Ons sal vir seker weer daar wil tuisgaan en sal hulle met liefde aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perrywinkle se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Perrywinkle
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walton-weg 26, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2869cd6f3d0b1de7418bdd29b592a468b8416613cab126d2869295cd0dea08d385da147ba5a9191d4d2d2f0ece181579a538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 26 Walton Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171257872885 24.831194668123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem