Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peter Pan Place

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Peter Pan Place
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip Wouter D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Wouter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en veilig gewees. Terrein is mooi en netjies.

Ja dankie. Was lekker en rustrig gewees. Plek is baie mooi en mens voel veilig daar. Let asb. op na die volgende: Kragprop in tweede slaapkamer is los. Warmwaterkraan in badkamer is los. Stortarea is klein a.g.v. water wat nie lekker spuit nie. Motorhuisdeur werk nie lekker nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Gesin met tieners

December 2021.

Comfortable unit. Adequate space for six guests. Nice and private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heath D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Heath D
Gesin met tieners

Upkeep neglected. Expensive for no cleaning, towels, no toilet paper.

The photos of the unit on the website are clearly of an upgraded or refurbished unit. The unit (13) was old with bamboo patio furniture, bench type dinning chairs. Linen old and threadbare. Kitchen utensils require replacement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bronwyn R
Gesin met klein kinders

Last-minute booking but disappointed.

From what was advertised and booked, the place was totally different. Very disappointed in the interior of the place. Really needs an upgrade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met tieners

Rustige kus vakansie naby aan lekker toeriste aanloklikhede.

Ons het 'n stil plekkie gesoek om 'n paar dae van die dolle gejaag af weg te kom. Die ligging plaas mens loopafstand vanaf die strand. Ons het drie tienerdogters en die ligging en weer was ideaal vir hulle gewees. Ons het nie regtig enige personeel gesien nie, behalwe 'n skoonmaker wat die asblik een dag kom leegmaak het. Ons het in daardie stadium sommer als self gedoen. Miskien kan WiFi 'n toekomstige opsie wees. Desnieteenstaande, was die plek ideaal. Stil, veilig, naby aan die strand. Daar is verskeie maklik bereikbare besienswaardighede in die omtrek ook, soos die rooi woestyn, die koffieplaas en restourante. Maar die strande is die beste plek om hierdie plek te geniet! Sal weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Penny W
Gesin met tieners

Fantastic location and beautiful gardens.

Free WiFi advertised on the web is misleading. There is only WiFi at the pool area and not in the apartment. We chose this accommodation based on the WiFi as my daughter needed to submit an assignment for university.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig gehad het en meer.

Plek was pragtig skoon en goed ingerig. Tuin lieflik. Kinders het dit geniet om by die speelplek te speel en ons was stapafstand van die strand. Opsigters was vriendelik en bekwaam. Sal vir seker weer daar gaan vakansie hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia D
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Eenvoudig maar voldoende, lekker geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shobana B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shobana B
Gesin met klein kinders

It was relaxing.

Although my stay was relaxing, there were a few minor issues that were of concern. The kitchen facilities were disappointing, as there was no washing machine or dryer. As for the oven, it felt like it was going to fall apart. The alarm system didn't function properly. Unit had quite a few unwanted insects.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peter Pan Place se terugvoer

Thank you for your comments! We do have a washing machine and dryer facilities available on the premises at our laundry room. The oven door hinge has been replaced in the meantime. This is summertime at the coast and insects are plentiful. If you leave your doors and windows open they will surely come in.
We loved having you stay with us.
Lynette


Peter Pan Place
Reinhardt W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt W
Gesin met klein kinders

Fantastiese ondervinding! Gaan vir seker weer terugkom!

Ons is 'n gesin van twee ouers en drie klein kinders. Peter Pan Place was perfek vir ons. Die blyplek is lekker groot en baie netjies. Ons kinders het baljaar op die groot grasperk en lekker "Jungle Gym". Nooit het ons gevoel dat ons kinders onveilig is nie en ek en my vrou kon lekker rus terwyl die kleinspan speel. Met ons aankoms het Lynette het baie welkom laat voel. Die strande is fantasties. Selfs on 2 jarige seun kon baljaar sonder dat die see hom wou insluk! Strande is lekker plat en selfs al gaan jy 100 m in die see in is die water heupdiepte en die "Side Wash" is minimaal! Die plekke is lekker veilig en as jy voel jy kort bietjie iets extra as jy strand toe gaan, het die eenhede selfs 'n alarm. Nie dat ons ooit dit gebruik het nie! As jy gou iets nodig het kan jy by die Peter Pan Bottlestoor en winkel stop. Hulle is omtrent 150 m by die pad op. Hulle het amper alles en hulle pryse is verbasend goed! Baie dankie, ons beplan klaar ons volgend vakansie na Peter Pan Place toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peter Pan Place se terugvoer

Hi Reinhardt,
Lekker om te hoor julle het jul vakansie geniet.
Sien uit om julle weer by PPP te verwelkom
Sterkte daardie kant
Lynette

Peter Pan Place
Sandy S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy S
Gesin met klein kinders

A beautiful picturesque holiday destination for all ages.

My family and I enjoyed this beautiful holiday destination on the South Coast with its lovely beaches and friendly people. The host was charming and very helpful. A must for any upcoming holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peter Pan Place se terugvoer

Thank you Sandy, for your lovely response to Peter Pan Place
We hope to see you back for a holiday soon.
All the best, Lynette.

Peter Pan Place
Elriette K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriette K
Gesin met klein kinders

Ideaal vir gesinne wat 'n rustige vakansie by die see soek.

Baie dankie aan tannie Lynette en haar personeel. Ons sal verseker weer na Peter Pan Place toe gaan. Niks was te veel moeite vir haar nie. Die verblyf is ideaal vir gesinne met kindertjies. Ons kon heerlik braai en die kinders het op die grasperk gespeel. Al het ons bure ook tot laat buite gekuier kon ons hul nie eers hoor in die kamers nie. Weereens baie dankie vir n onvergeetlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farhana S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Farhana S

It was a pleasant stay.

I was very pleased with the reception, security, cleanliness and the location. I would suggest an upgrade on the entertainment facilities though. A bigger area perhaps with more activities for example a pool table or two would be so good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward N
Gesin met klein kinders

Was excelent but some of the units can be upgraded.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peter Pan Place se terugvoer

Thank you Edward!
Please tell your family and friends of Peter Pan Place, that will ensure us to make more upgrading' s possible.
We would love to have you stay with us again.
Regards,
Lynette

Peter Pan Place
Theuns K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns K
Gesin met klein kinders

Baie rustige atmosfeer, naby aan 2 van die beste strande aan die KZN kus.

Ons gesin het baie uitgesien na die paar by die see. Ons was glad nie teleurgestel in die rustigheid by Peter Pan Place nie. Die eenheid is uitstekende waarde vir geld, baie ruim en skoon met al die fasilitiete wat 'n mens nodig het. Dit is ook baie naby aan 2 van die beste strande in KZN suidkus - Kidds Beach en Peter Pan. Die bestuur was baie vriendelik en behulpsaam en ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Gesin met klein kinders

Regtig baie lekker vakansie gehou.

Ek kan net goeie dinge sê van ons tyd by Peter Pan Place. Die eenheid was die skoonste plek waarin ek nog vakansie gehou het. Die Oom en Tannie wat die opsigters is was regtig baie gaaf en soos dit gaan met klein kindertjies moes ons so paar keer vir hulp vra. My dogtertjie het die badkamerdeur gesluit en dan het hulle ook so nou en dan die DStv uitgestel (Kinders, nè). Die Oom het elke keer baie gaaf en met groot geduld kom help. Baie dankie, ons gaan weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N
Gesin met klein kinders

Mooi weer, see, son en lekker verblyf.

Dit was 'n wondelike naweek! Die weer was mooi, die strand naby en die eenheid by Peter Pan Place het alles in wat mens moontlik kan nodig hê, hetsy dit reën of nie. Dankie Lynette, ons het dit geniet om by julle te kuier. Ons sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Seaton- en Turquay-laan, Leisure Bay, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6cdcc3adddaa336e025dbf1c00a0677b18483c00c8ac666f1becff1aa68e2a846aebc7457bd8ea848a0bb78a788d6e3fa5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Corner Seaton & Turquay Ave Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.022883808026 30.242492507935