Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peter's House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Thornely-weg 7, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Peter's House is 'n gerieflike selfsorg-gesinshuis op Leisure Island in Knysna. Dié eiland is in die 70's gebou en was toe nog die tuiste van vissermanne en voëlkykers. Peter's House het al gasheer gespeel vir verskeie vergaderings en funksies en het 'n gasteboek wat tot die 70's terugdateer. Die huis is 'n getroue weerspieëling van Peter se erfenis as geoloog, visserman en skrynwerker, maar bied terselfdertyd gemaklike en gerieflike gesinsverblyf.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en daar is 3 dubbelkamers en 2 gesinsbadkamers, asook 'n rustieke buitestort. Die eerste slaapkamer is bo en het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat balkon met 'n dagbed. Die balkon het 'n uitsig oor die tuin en is 'n fantastiese plek om voëls te bespied. Die tweede, kleiner kamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n uitsig oor die tuin. Die boonste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die onderste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en is langs die badkamer. Die onderste badkamer het 'n stort, toilet en 'n handewasbak.

Die sitarea het 'n kaggel wat die hele huis warm maak en 'n lekker atmosfeer skep. Die sitarea het ook 'n platskerm-TV en gemaklike rusbanke. Daar is 'n oopvou-slaapbank onder die trap. Die nou kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n gerieflike binne-buitearea waar gaste kan kuier.

Die groot, privaat stoep is perfek vir pieknieks of sonbaai. Daar is 2 Weber-braais in die motorhuis en daar is sekuriteitshekke op die groot glasdeure en die agterdeur, asook aan die hek by die ingang na die motoroprit.

Slaapplek

’n Bespreking by Peter's House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Peter's House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Thornely-weg 7, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peter's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Thornely-weg 7, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b70f3fbbd57afd714b3ecdc432ffcd4a8e2b612995b01377ed17111cc1e4e693cc014bd8685ab3db4f16224a7cf8117d5a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 7 Thornely Road Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.064140018402 23.054215039148