Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peter's Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 50, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Peter's Place bied gerieflike verblyf in die klein Karoodorpie, Tarkastad. Hierdie Karoodorp is op die oewer van die Rietrivier, amper halfpad tussen Nxuba (Cradock) en Queenstown.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Peter's Place en 'n gastekamer. Peter's Place het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en oond. Die gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n braai en ’n uitsig oor die tuin. Die eiendom is heeltemal omhein met 'n hek en ons bied veilige parkeerplek op die perseel. 'n Enkelmotorhuis is ook beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Peter's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 8

Ligging

  • Naudestraat 50, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Gaste dink Peter's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tarkastad Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 50, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNGVmZDRjLTAxMGEtNGU2Ni1iY2MwLTRkNThiOWQ2NThjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 50 Naude Street Tarkastad 5370 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.006473600979 26.255461424589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem