Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peter's Place

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Kinders word nie toegelaat nie.
Diere word nie toegelaat nie.
Die eenslaapkamer-selfsorgtuinwoonstel en gastekamer in die hoofhuis met 'n privaat badkamer kan as een eenheid bespreek word.
Al die hekke op die perseel word om 22:00 gesluit.
Kos moet in aangewese areas soos die kombuis of eetarea geëet word.
'n Binnebraai-area kan vooraf gereël word.
Geen drankies of kos word in die slaapkamers toegelaat nie.
Daar is elektriese komberse vir die winter. Doen asb. navraag daaroor.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 50, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNGVmZDRjLTAxMGEtNGU2Ni1iY2MwLTRkNThiOWQ2NThjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 50 Naude Street Tarkastad 5370 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.006473600979 26.255461424589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem