Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petit Paradis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leeukoppie-weg 6, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Petit Paradis is 'n lieflike Franse Provence-kothuis met klipvloere, hoë plafonne, houtluike en antieke details. Die kothuis is in 'n privaat inheemse tuin geleë, wat 'n uitsig oor Llandudno-strand het. Petit Paradis is op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook woon, maar gaste het hul eie tuin en kan die swembad gebruik.

Die kothuis het 'n dubbelslaapkamer met Franse deure wat na 'n privaat stoep met 'n see- en berg-uitsig lei. Daar is ook 'n ontbyttafel wat in die skaduwee van lang proteas staan. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n donsduvet, antieke Franse linne en 'n katoenkwilt. Die badkamer het 'n Victoriaanse pootjiesbad met 'n uitsig op die berg en oor die tuin deur groot vensters. Daar is ook 'n stort en wit donserige handdoeke.

Die oopplan-kombuisie en -leefarea lei na 'n onderdak-stoep met 'n see-uitsig. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gasbranders, 'n ketel, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea, ondervloerse verhitting en 'n gaskaggel vir die koue aande. Verder spog die kothuis met 'n kliptafel en stoele op die stoep waar gaste 'n drankie kan geniet terwyl hulle na die sonsondergang kyk.

Die kothuis word omring deur 'n pragtige tuin met inheemse plante, asook 'n verskeidenheid kookkruie wat gaste aangemoedig word om te gebruik. Gaste is welkom om van die groot swembad en sonstoele langs die kothuis gebruik te maak. Strandhanddoeke en 'n strandambreel word voorsien. Daar is 'n joga-skool in die pad af en Llandudno-strand is net 500 m weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Petit Paradis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Jaar gelys 3

Ligging

  • Leeukoppie-weg 6, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Leeukoppie-weg 6, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA921b0a362cbac0db9df59d208c3c9a0b13d8eac9785d2abcc88826d47bfdb181071966ef1635b34912fa683e1b8601c8f787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 6 Leeukoppie Road Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.010047619401 18.344431000307
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem