Umdloti Akkommodasie by Petite Maison de Plage | LekkeSlaap
+12
+12

Petite Maison de Plage

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg suid 1, Umdloti Holiday Resorts Eenheid 111, Umdloti , 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Petite Maison de Plage is in die Umdloti Holiday Resorts en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en 'n eetarea met heelwat sitplek. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is lieflike braaigeriewe en 2 gemeenskaplike swembaddens in die kompleks.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Petite Maison de Plage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg suid 1, Umdloti Holiday Resorts Eenheid 111, Umdloti , 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg suid 1, Umdloti Holiday Resorts Eenheid 111, Umdloti , 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArDf20qnmpWYt8nh3rNb5LJEsIyfwWzoMEEeFjjaGP4xsENDwpQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 1 South Beach Road Unit 111 Umdloti Holiday Resorts 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.671114 31.116953
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za