Westville Akkommodasie by Petla's Place | LekkeSlaap
+17
+17

Petla's Place

19 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15a Marlowe Laan, Westville, 3630, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Petla’s Place is in Westville, ‘n boomryke stil omgewing in 'n luukse en gevestigde voorstad van Durban, sentraal geleë en na aan die middestad, strande, ICC, die bekende Pavilion Inkopiesentrum en die Westville-kampus van die Universiteit van Natal. Daar is verskeie restaurante binne 'n 2 km-radius van ons af. Gaste sal van 'n afstandbeheer vir die hek voorsien word wanneer hulle inklok. Ontbyt kan teen ’n ekstra koste per persoon bedien word.

Ons eenhede is smaaklik, netjies en skoon en ons bied veilige parkeerplek voor al die eenhede, onder die bome. Buiten B&B-verblyf, bied ons ook 2 selfsorg-eenhede (met slaapplek vir 2 of vier gaste). Elke die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n privaat ingang en privaat braaigeriewe is beskikbaar.

Eenheid 1 is 'n en suite-kamer met 2 enkelbeddens, 'n privaat dek wat oor die luisterryke tuin uitkyk en is toegerus met 'n yskassie. Eenheid 2 is 'n selfsorg-eenheid vir 2 gaste met 'n volledig toegeruste kombuisie. Eenheid 3 is 'n selfsorg-kothuis vir tot 4 gaste met 'n volledig toegeruste kombuisie. Eenheid 4 is 'n dubbelkamer met 2 enkelbeddens vir 2 gaste en 'n privaat stoep.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Petla's Place
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 15a Marlowe Laan, Westville, 3630, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Petla's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15a Marlowe Laan, Westville, 3630, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MTJjZDM0LWUxNTYtNDliYy1iNDdmLTUxY2VkZTQ3ZTBiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 15a Marlowe Avenue Westville 3630 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.821759574397 30.915066003799
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za