Knysna Akkommodasie by Pezula A touch Of Africa CM17 | LekkeSlaap
+37

Pezula A touch Of Africa CM17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-singel 17, Pezula Gholflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula A touch Of Africa CM17 is 'n selfsorghuis in die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die eiendom bied slaapplek vir 8 gaste en spog met 'n pragtige uitsig oor die landgoed en die dorp.

Hierdie eko-vriendelike, eklekties versierde dubbelverdieping-vakansiehuis het 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamers het 'n stort of bad. Die kombuis is volledig toegerus en het die nodige toebehore om maaltye voor te berei, sowel as 'n eettafel met 8 sitplekke. Trappe lei na die sitkamer, met banke en 'n TV vir mediavermaak.

Die sitkamer lei na 'n balkon wat om die huis strek met stoepmeubels, 'n keramiek-vuurput en 'n skilderagtige uitsig. Daar is 'n koidam en 'n dubbelmotorhuis vir 2 motors op die grondverdieping.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n buite-swembad, klubhuis, 'n tennisbaan op die landgoed. Daar is ook 'n 5 ster-hotel op die landgoed wat 'n spa, gimnasium, verhitte binnenshuise swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula A touch Of Africa CM17 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Commodore-singel 17, Pezula Gholflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-singel 17, Pezula Gholflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZmZMDRl6uEi11wd4V7No69kqH9JCv5f023RF0zxLyl8X2r7RCY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 100  per nag (plek vir 8) 17 Commodore Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.065530705695 23.094082654751
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za