Knysna Akkommodasie by Pezula Birds Eye Views BQ9 | LekkeSlaap
+17

Pezula Birds Eye Views BQ9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barquentine-singel 9, Pezula Golflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pezula Birds Eye Views BQ9 is 'n selfsorg-villa op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die villa is die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken.

Dié troeteldiervriendelike eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede en derde badkamer.

Die huis het 'n goed toegeruste kombuis met die nodige geriewe om maaltye voor te berei. Die eetarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n TV vir media vermaak. Die leefarea lei na 'n vermaakarea en spog met 'n ingeboude braai, buitebanke en 'n swembad. Parkeerplek vir 2 voertuie is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n swembad, klubhuis en 'n tennisbaan op die landgoed. Die landgoed het ook 'n 5 ster-hotel met 'n spa, gimnasium, 'n verhitte binnenshuise swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula Birds Eye Views BQ9 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Barquentine-singel 9, Pezula Golflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barquentine-singel 9, Pezula Golflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3rHyaQsTynhh5S7JsLmfEypuSGZ2oC2PGXx8eL5eaXQLrvJQrQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 6) 9 Barquentine Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.065366971587 23.097407352339
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za