Knysna Akkommodasie by Pezula Golf Villas | LekkeSlaap
+12

Pezula Golf Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon View-rylaan, Pezula Golf Villas 15, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dié villa is op die Pezula Gholflandgoed op die oostelike Knysna-kop op die prentjiemooi Tuinroete geleë.

Die villa beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 groot slaapkamers onder wat 'n badkamer met 'n stort en 'n bad deel. Bo is 'n en suite-badkamer. Al die linne en badhanddoeke word voorsien, maar daar is nie swemhanddoeke nie.

Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Die sitkamerarea het gemaklike sitplek, 'n gaskaggel en 'n platskerm-TV. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Daar is ook 'n klein en netjiese tuin. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit.

Die bekoorlike dorp het groen, bergagtige landskappe langs die see, riviere en strandmeer. Knysna bied natuurroetes, warm strande, topklas-gholfbane en lieflike winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula Golf Villas sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lagoon View-rylaan, Pezula Golf Villas 15, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon View-rylaan, Pezula Golf Villas 15, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkw3zNRfLFqfC87hJsKhTdlxkAVw7YY6VF2FUKXbGv86eKcLn15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) Lagoon View Drive 15 Pezula Golf VIllas 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.067469749747 23.091393574562
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za