Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Heaven On Earth - CM34

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 34, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 095 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pezula Heaven On Earth - CM34 bied selfsorgverblyf op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Daar is slaapplek vir 10 gaste en mooi uitsigte oor die dorp.

Dié dubbelverdieping-villa bestaan uit 'n hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis het 4 en suite-slaapkamers en die woonstel het 1 slaapkamer. Die hoofhuis se hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamers, asook die woonstel het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Die kombuis in die hoofhuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n opwas-area toegerus. Gaste kan etes by die etenstafel geniet en in die sitkamer voor die TV ontspan.

Die leefarea lei na die kuierdek wat spog met 'n swembad en Jacuzzi wat 'n uitsig oor Knysna en die meer het. Daar is parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis vir 2 voertuie beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n 18 putjie-gholfbaan, swembad, klubhuis en 'n tennisbaan op die landgoed. Daar is 'n 5-ster-hotel op die landgoed asook 'n spa, gimnasium en verhitte swembad wat 'n ouderdomsbeperking het. Daar is ook 2 restaurante, 'n speelplek vir kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Pezula Heaven On Earth - CM34
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Commodore-keeromstraat 34, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Heaven On Earth - CM34 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 095
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 095
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 34, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1fc41d46511899a2b45115d9c1daf77babb16b874f3b4bc925f20c0e64057ba1d31646a07c2dfe8cd9e2af3e6c3c87f0d9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 095 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 34 Commodore Close Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.06504 23.09607