Pezula in Plett

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pezula in Plett is in die kusdorp Plettenbergbaai.

Die huis het slaapplek vir 12 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die derde kamer het 2 stapelbeddens wat ideaal is vir 4 kinders. Die vierde kamer het 'n dubbelbed en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens. Die derde badkamer het 2 aparte areas waarvan 1 'n bad en die ander 'n stort het.

Die huis het 3 vlakke met 3 sitareas, 'n groot kombuis, baie sitplek en 'n eetarea.

Die ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 2 oonde, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die leefareas lei na 'n balkon of stoep met 'n uitsig oor Plettenbergbaai en die see. Die grondverdieping het 'n groot, ommuurde tuin met 'n swembad.

Daar is 3 parkeerplekke en 1 ekstra parkeerplek. Die motorhuise is nie beskikbaar nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Pezula in Plett sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pezula In Plett gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za