Knysna Akkommodasie by Pezula Lagoon View Luxury SX11 | LekkeSlaap
+21

Pezula Lagoon View Luxury SX11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sextant-singel , Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R4 350 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pezula Lagoon View Luxury SX11 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike 5-slaapkamerhuis op die Pezula Gholfbaan. Dit is smaakvol gemeubileer en het 'n kuierdek met 'n randvloeiswembad en 'n uitsig oor die Knysna-meer en op die Outeniekwaberge in die verte.

Die huis het 5 slaapkamers en daar is 'n dubbelbed in 3 van die kamers. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 4 badkamers en albei bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, sitkamer en kroeg. Die kombuis is met 'n toonbank, yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en die huis het 'n klavier, TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die huis het oorgenoeg plek vir familie-byeenkomste of 'n groep vriende. Die ligging is naby gholfbane in die area, Knysnakoppe en Leisure Island. Knysna is 7,4 km weg en die Knysna Waterfront is 7,9 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula Lagoon View Luxury SX11 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Sextant-singel , Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sextant-singel , Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgab8LUE04OdbjgGFAti9vUZPwk06M00v7hFJXQfsOSgYs61yTj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 350  per nag (plek vir 10) 11 Sextant Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.069393045836 23.089197680882
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za