Pezula Luxury Under Thatch GN8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pezula Luxury Under Thatch GN8 is 'n pragtige, rietdakhuis met gedeeltelike see-uitsigte op die Pezula Gholflandgoed. Die smaakvolle vierslaapkamerhuis bied 'n uitsig oor die gholfbaan en het 'n buitelugswembad.

Dié huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is bad- en stortgeriewe. Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en 'n -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die eetarea langs die leefarea bied 'n lieflike uitsig oor die see. Daar is 'n eetarea met buitemeubels, braaigeriewe en 'n lieflike swembad-area buite. Gaste kry veilige parkeerplek.

Gaste kan die Pledge Natuurreservaat en lieflike strande in die area besoek. Mens kan die dorp, Knysna gaan verkern, asook Leisure-eiland, die Knysna-koppe en die Knysna Waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Pezula Luxury Under Thatch GN8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pezula Luxury Under Thatch GN8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 350 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za