Knysna Akkommodasie by Pezula Opulent Elegance CM29 | LekkeSlaap
+30

Pezula Opulent Elegance CM29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-singel 29 , Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R5 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Opulent Elegance CM29 is 'n pragtige, stylvolle huis met 'n lieflike uitsig oor die strandmeer en Knysna in die verte. Dié vierslaapkamerhuis is op die Pezula Gholflandgoed en bied gerief, luuksheid, 'n swembaddek, ingeboude braaigeriewe en glasdeure sodat gaste die binne- en buitekuier-area kan geniet.

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toonbank in die kombuis.

Die huis het TV's met sekere DStv-kanale, buitemeubels, 'n buite-eetarea, balkonne en 'n lieflike swembaddek waar gaste kan ontspan.

Doendinge in die area sluit perdry, fietsry, duik, voetslaan, kanovaart, windplankry, visvang, tennis en gholf in.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula Opulent Elegance CM29 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Commodore-singel 29 , Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-singel 29 , Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFhQhvwyYlUewkYyHQYm1KxguFB92cxfXvNWopcvIXxbw85Awto?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 850  per nag (plek vir 8) 29 Commodore Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.069528577594 23.089254007271
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za