Pezula Resort Hotel & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pezula Resort Hotel & Spa is op die oostelike Knysna-kop op die prentjiemooi Tuinroete in die Wes-Kaap. Die hotel is omring deur lieflike inheemse woude, berge, mere en strande op die Pezula Privaat Landgoed. Dié hotel het ’n uitstekende gholfbaan voor gaste se deur, luukse suites en ’n bekroonde spa en restaurant wat op plaaslike produkte fokus.

Pezula Resort Hotel & Spa het iets vir elke tipe reisiger, van gesinne, tot vriende tot paartjies. Die suites is pragtig ontwerp en ingerig. Elke suite het komplimentêre WiFi, lugversorging en heelwat luukse geriewe.

Die hotel bied 'n swembad buite, 'n verhitte swembad binne, 'n restaurant, skemerkelkie-kroeg, spa, gimnasium, gholfbaan, biblioteek, speletjiesarear, Studio G-galery en -geskenkwinkel, en konferensie- en funksiegeriewe. Gaste het gratis toegang tot die tennisbane op die Pezula-landgoed wat net langsaan die instansie is. Besprekings is noodsaaklik en kan by ontvangs of portier gemaak word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pezula Resort Hotel & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 580 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za