by Philippa Cottage | LekkeSlaap
+17

Philippa Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippa Place 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Philippa Cottage is 'n grasdak dubbelverdiepingkothuis wat toegerus is vir selfsorg. Die huis is in St Francisbaai oorkant die pad van kroeë en restaurante en slegs 5 minute se stap vanaf die strand. Die kothuis is ideaal vir 'n gerieflike gesinsvakansie. Troeteldiere is welkom en die eiendom is omhein.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kamers is op die boonste verdieping en het elk 'n dubbelbed. Die kamers lei na 'n balkon en dit is die ideale plek om die son en die uitsig te geniet. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis, eet- en leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, asook 'n mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n eetkamertafel en bankies. Die sitkamer het 'n kaggel. DStv is beskikbaar. Die eetarea lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n piekniekbankie. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Philippa Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Philippa Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Philippa Place 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Philippa Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippa Place 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaVRBIKmwrjrVXfbmYzJ26jFs35NHEpxkeSCIPmOYyUrxdbPKAt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 1 Philippa Place St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.166033914085 24.828494294443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem