Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Philippolis Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Philippolis Hotel is 'n plattelandse hotel in die geskiedkundige dorpie, Philippolis.

Die hotel bied verblyf in 3 grasdak-rondawels wat elk slaapplek vir 4 gaste het en in 4 hotelkamers met slaapplek vir 2 gaste.

Die rondawels het elk 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die solderarea. Elke rondawels het 'n privaat badkamer met 'n bad en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Die hotelkamers het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad.

Die hotel het 'n buite-area met 'n swembad en braaigeriewe. Toesluitparkeerplek is ook beskikbaar. Die hotel het 'n gelisensieerde kroeg en 'n restaurant wat maaltye bedien. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Daar is verskeie winkels stapafstand van die hotel en gaste kan verskeie monumente en historiese trekpleisters in die dorpie besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 152 resensies vir Philippolis Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

LIESL MATHILDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Jaar gelys 7

Ligging

  • Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Philippolis Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d5e668c1542ccc7da40209fb91c520b70853f55b94c5f21b9a1cfb8e1f6202f853df32819edfe8a86bd7d0b83d11cf5ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 152 5 1 5 72 Voortrekker Road Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.265734651042 25.27421683073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem