Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phillipskop Mountain Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Phillipskop Mountain Reserve
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kelci W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kelci W
Saam met vriende

Incredible location!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan H
Saam met vriende

Beautiful nature scenery and a brilliant guided nature walk.

We really enjoyed our stay at Phillipskop Mountain Reserve. I, as a nature lover, especially enjoyed our guided nature walk with the owner who is very knowledgeable about Fynbos and the plants on the farm. We did the 3-hour walk (my other travelers did not want to do the longer walk).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met vriende

Loved it. Great walks and very beautiful scenery.

Lovely natural swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lieflike natuur is die ideale plek om volkome te ontspan, lees, gesels, stap, speletjies speel en die natuurlike swembad is 'n hoogtepunt in die somer!

Dit is soms moeilik om te stap, ook na die swembad toe, omdat daar baie los klippe is en dit kan ongeskik wees vir ouers persone wat kan val. Dit is nodig om jou eie lampte wil loadshedding en 'n waaier vir die hitte saam te bring. Die yskas was bietjie klein. Stywe enjie oor plaaspaaie om by 'n winkel te kom so 'n mens kan nie gou-gou iets gaan kry wat jy vergeet het of voor lus het nie. Maar ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maia K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maia K
Gesin met klein kinders

A place to cherish!

We had an incredible time here. A little bit of heaven on a mountainside! Both kids and adults loved it. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Gesin met tieners

Heerlik.

Die rustigheid en kalmte, spasie en ruimte was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanette H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leanette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en ongelooflike natuurskoon.

Wegbreeknaweek vir my en my man. Dit was baie rustig. Netjies en skoon. Die enigtste twee negatiewe goedjies is die braairooster was vuil en daar was nie 'n borsel om braaier skoon te maak nie. Die ander is om dalk net vir hul gaste 'n pakkie koffie uit te sit. Meeste gaste reis ver en dan om 'n koffie te geniet op die stoep is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda L
Gesin met klein kinders

Breathtakingly beautiful and lovely surroundings.

Kids loved the games room and it was a very peaceful experience for our family - loved the hiking. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H
Gesin met klein kinders

Heerlike gekuier en gestap in ongerepte fynbos.

Die huis is ruim en het 'n pragtige uitsig oor die Kleinrivier-Vallei. Dit was ons tweede besoek aan Phillipskop binne bestek van 'n jaar. Drie pragtige staproetes voltooi in ongerepte fynbos, wat geskik is vir aktiewe persone van alle ouderdomme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enid S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Cottages are spacious inside and are well placed for privacy. Comfortable sofas and fireplace just makes for a cosy stay. Love the views all round from the deck to the mountains in the back. Safe hikes with routes for all levels of fitness. Stunning views and beautiful flora and bird life. We stayed in Restio which is perched higher up. Appreciated the extra time in the cottage on the Sunday when we were allowed to checkout at 15h00 - this made our stay less rushed. Our hosts gave us a lot of useful information about the reserve and the hiking routes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marlette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die vadoek was regtig baie vuil wat julle daar gelos het vir ons om skottelgoed mee te was. Nogal grillerig gewees. En kerse sou gaaf wees, daar was loadshedding en geen kerse of blakers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte-louise E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte-louise E
Gesin met klein kinders

Pragtige reservaat met asemrowende uitsigte. Die huis is lieflik ruim en goed toegerus. Ons sal graag weer gaan.

Phillipskop is ‘n wonderlike ontvlugting - die natuurskoon is pragtig en Oxtail-kothuis lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drikus L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Het baie lekker gebly, sal weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan S
Gesin met klein kinders

Perfect for relaxing with the family for the weekend.

We had a great time. Perfect place for getting away from the rush and breathe some fresh air.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V

Heerlike wegbreek vir 'n naweek.

Ons het ons verblyf baie geniet. Skoon, netjies en baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien D
Gesin met klein kinders

Gemaklik en netjiese kamers, baie mooi uitsig.

Dit was 'n heerlike wegbreek saam met die gesin. Ons het 'n staproete saam met die kinders gedoen en die wonderlike plase rondom besoek. Die restaurante in die omgewing is almal baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W
Gesin met klein kinders

Hemel op aarde!

Was heerlike familie kwaliteit tyd! Ons gesin sal weer gaan kuier by Phillipskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monja P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja P
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Beste ligging vir wegbreek! Fantastiese verblyf. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig.

Wonderlike uitsig, pragtige omgewing, stil, meer as genoeg spasie. Nuttige info met besprekings bevestiging ontvang. Eienaar baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillipskop Mountain Reserve, Langs die R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyZmZhM2IzLTQ5NDEtNDA5Ni1hZGQ3LTMyOTg2OTUxYmI3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Phillipskop Mountain Reserve Off R326 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.408806 19.524935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem