Phoenix 2
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 330R887 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Phoenix 2 is 'n troeteldiervriendelike selfsorg-eenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir mense wat op soek is na 'n Meditereense atmosfeer, helderblou water, afgewitte kothuise, tradisionele visserman-argitektuur en eindelose wit strande.
Dié eenheid is 1 van 3 woonstelle met 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n eet- en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf toegerus.
Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die sitarea gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Buite is daar 'n braai-area.
Slaapplek
’n Bespreking by Phoenix 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 737
Jaar gelys 11
Ligging
- Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Phoenix 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom