Phoenix Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Phoenix Hotel bied gastekamers in Port Elizabeth se middestad. Dié hotel is ideaal geleë naby die stad se ontspannings- en sakegeriewe.

Verblyf word in 9 kamers wat individueel versier is gebied. Dié kamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte privaat badkamer of 'n badkamer wat gedeel word. Meeste van die kamers het ook 'n platskerm-TV met plaaslike kanale, gratis WiFi, 'n lessenaar en 'n waaier.

Die hotel het 'n gelisensieerde kroeg en bied middagete en aandete teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël. Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Phoenix Hotel is ideaal geleë naby die hawe, sowat 4,5 km van Port Elizabeth Internasionale Lughawe af en ryafstand van verskeie besienswaardighede binne 'n 10 tot 15 km radius.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Restaurant op Perseel
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Phoenix Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za